Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekke Rus

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 20 A, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Lekke Rus is 'n lieflike selfsorg vakansie-eenheid met 'n aparte ingang op die eienaar se eiendom wat in die hartjie van Albertinia geleë is. Dit kan 'n goeie opsie wees vir gaste wat die Tuinroete wil verken.

Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het lugversorging en 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Komplimentêre tee, koffie, suiker en melk word voorsien. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met 'n dubbelslaapbank en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Die eiendom beskik ook oor braaigeriewe en veilige parkeerplek vir gaste se voertuie. Die omliggende gebiede sluit in Mosselbaai, Stilbaai, Gouritsmond en Jongensfontein.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Lekke Rus
Netheid
5.0/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rosely Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 20 A, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lekke Rus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 20 A, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12788b0497fa51f3f0b5ff900f5fc92dc3c210d2d58074b12cdea1914c4325fe6e8eeb26d4e1c5e07990988a0da0b86ced7b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 20 A Main Street Albertinia 6695 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.20392305131 21.592082602447

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang