Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekker Johnnie Outpost

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Emma P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Pragtige plek! Die huisie sit hoog op die Droëvlakte met 'n pragtige uitsig van die berge rondom en natuurlik die "Sleeping Beauty". Perfek ingerig vir 'n paartjie of klein gesin. As ek permanent daar kon bly, dan sou ek. Lieflike mense, mooiste fynbos en voëllewe. Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Absolutely loved it! Had a late arrival and was still welcomed at gate with friendly smile and hearty welcome. Cottage was clean, neat and ready to just walk in and relax. Well equipped and comfortable, easy living. Hot water in bathroom and towels were amazing! Comfortable stay and will easily go back again. Had a solar battery problem and owners came in to address the issue immediately. Great service. Thank you for an amazing few days. Loved it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicky H
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2023

Amazing stay, super friendly, and beautiful surrounds. Great stay, very peaceful and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Helena H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2022

Heerlike rusplek. Baie lekker wegbreek plekkie. Skoon, veilig en pragtig. Eigenaars baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rian E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Absoluut fantasties. As jy wil wegkom van die gedruis van stadslewe, is hierdie die perfekte plek. Stilte en spasie met pragtige natuurskoon, mens kan nie vir meer vra nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2022

'n Baie rustige naweek in die natuur. Ons het die verblyf baie netjies en skoon gevind. Die huis is goed toegerus met alles wat ons benodig het. Die eienaars was baie vriendelik en het ons baie welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sylmanthia
Lekker Johnnie Outpost
Baie dankie vir jul positiewe resensie. Ons sien uit om jul weer in die toekoms te verwelkom.

Anton F
Kort verblyf
4.8
Apr 2022

Peace and quiet in a beautiful, remote fynbos landscape. A lovely old stone cottage that is comfortable and well equipped and has lots of character. Beautiful views, and surrounded by fynbos that included flowering ericas when I visited in early April. The big fireplace was welcome on the cold evenings. Sylmanthia is the perfect host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sylmanthia
Lekker Johnnie Outpost
Thank you for staying with us, Anton and for the stunning review. We hope to see you again.

Christa O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Awesome - too short. Loved the cottage, peaceful, beautiful nature, good for the soul.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sylmanthia
Lekker Johnnie Outpost
Thank you for the beautiful review, Christa. Hope to see you again!

William C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Beautiful, private, and cozy. We really enjoyed being able to bring the dogs along. They really enjoyed the big yard and the fence gave us peace of mind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sylmanthia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R305, Deel 635 van Lunsklip Plaas, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee29778dd738f2c585f0b04bc27f51e6cdd7d04a4a3e39b4f0f73b44c2d43d35182f4aeb1063b0801e4a666cbb88ab580088?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 R305 Portion 635 of Lunsklip Farm 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.29625 21.470722222222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang