Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekker Johnnie Outpost

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 25 Nov 2024 tot 9 Des 2024.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R305, Deel 635 van Lunsklip Plaas, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 R990 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lekker Johnnie Outpost is op ’n plaas 18km (waarvan 9 km grondpad is) buite Stilbaai geleë.

Hierdie klipkothuis beskik oor 1 slaapkamer en bied verblyf aan tot 2 gaste. Die slaapkamer het ’n dubbelbed en die badkamer het ’n stort, toilet en wasbak. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is ten volle toegerus met ’n dubbel gas-brander, yskas-vrieskas.

Die sitarea het gerieflike sitplek en ’n kaggel/binne braai plek.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Gaste kan die seisoenale fynbos op die plaas geniet, sowel as die ryk voëllewe en wilde diere.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Laurika K
Saam met vriende
5.0
Fantasties. Altyd die moeite werd!
Nov 2024
Emma P
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige plek! Die huisie sit hoog op die Droëvlakte met 'n pragtige uitsig van die berge rondom en natuurlik die "Sleeping Beauty". Perfek ingerig vi...
Sien meer
Jun 2023
Gerhard V
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely loved it! Had a late arrival and was still welcomed at gate with friendly smile and hearty welcome. Cottage was clean, neat ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2023
Nicky H
Saam met vriende
4.8
Amazing stay, super friendly, and beautiful surrounds. Great stay, very peaceful and relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2023
Rian E
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut fantasties. As jy wil wegkom van die gedruis van stadslewe, is hierdie die perfekte plek. Stilte en spasie met pragtige natuurskoon, mens kan...
Sien meer
Des 2022

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sylmanthia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • R305, Deel 635 van Lunsklip Plaas, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lekker Johnnie Outpost het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf R1 100
R 1 100 R 990
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
R 1 100 R 990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R305, Deel 635 van Lunsklip Plaas, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee29778dd738f2c585f0b04bc27f51e6cdd7d04a4a3e39b4f0f73b44c2d43d35182f4aeb1063b0801e4a666cbb88ab580088?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R990 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 R305 Portion 635 of Lunsklip Farm 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.29625 21.470722222222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang