Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekker Lê

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 12 resensies vir Lekker Lê
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Careen S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Careen S

Dankie, ons kom weer!

Heerlik gekuier, spyt om te ry!

Marisa V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa V

Heerlik!

Lekker Lê is 'n heerlike vakansiehuis met alles wat mens nodig het. 'n Pragtige uitsig en 'n wonderlike stoep om heeldag op te kuier. Vriendelike en goeie diens van almal. Ons gaan beslis weer!

Lekker Lê se terugvoer

Baie dankie. Ons waardeer elke positiewe resensie en veral jul ondersteuning. Lekker Lê en Vleesbaai wag vir julle!

Lekker Lê
Jaco B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B

Alles-in-een!

Die uitsig, ligging en geriewe wat Lekker Lê bied was perfek vir ons behoeftes. Lekker Lê, is volledig toegerus wat dit so gerieflik maak, om net jou vakansie te geniet. Vanweë sy ligging in 'n stil straat kon my kinders veilig fiets ry. Die stoep met sy ingeboude braai het dit moontlik gemaak om elke dag te kon braai - maak nie saak van die weer nie. Dankie vir die geleentheid om Lekker Lê te kon beleef!

Lekker Lê se terugvoer

Hi Jaco

Baie dankie vir jou pragtige resensie.
Ek is so bly jul het bietjie siele gerus by Lekker Lê.
Daar is iets baie spesiaal aan Vleesbaai - dit kruip sommer diep in 'n mens se hart...

Lekker Lê
Danie M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie M

Dit was die lekkerste ontspanning in 'n lang tyd.

Waarde vir geld en baie gerieflik. Vriendelike gasvrou. Baie mooi uitsig. Sal beslis weer gaan.

Lekker Lê se terugvoer

Hi Danie

So bly jul het lekker gekuier en lekker ontspan en dankie vir die positiewe resensie.
Nou is jul ook Vleesbaaiers!

Lekker Lê
Carlanie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carlanie V

Ruim en gesellig met lekkerste stoep!

Ons het heerlik op die stoep gebraai en kuier. Daar is twee kamers met 'n see-uitsig en deure na stoep. Lieflik om soggens oop te maak en seebriesie te voel en na branders te luister. Bank op stoep verskaf 'n heerlike middagslapie. Gaan om af te skakel en stilte te geniet.

Lekker Lê se terugvoer

Beste Carlanie,

Dit maak my hart bly om te hoor julle het lekker gekuier by Lekker Lê.

Ek mis Vleesbaai amper daagliks en toe jy die foto's van jou gesin met my deel, toe voel julle sommer soos familie.

Hoop julle kan gou weer wegbreek vir 'n kuier in Vleesbaai.

Groete,
Reinette

Lekker Lê
Valentino L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Valentino L

The house itself is nice to stay in.

Not happy with the key episode that we had, might perhaps recommend that a follow up be done, the morning or directly after the house has been cleaned, so that the guests won't wait for the key. But the house is neat and tidy and I love the front area.

Lekker Lê se terugvoer

Thanks Valentino,
We again apologise that you had to wait about half an hour for the spare key to arrive. We do appreciate the comment and will work towards a better system.
We try our best to make things run smoothly from long distance.

Lekker Lê
S V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
S V

Aangename verblyf op kuierstoep. Pragtige uitsig.

Goeie diens gehad.

Lekker Lê se terugvoer

Goeie dag S Visser

Baie dankie vir julle positiewe kommentaar - kom kuier gerus weer!

Lekker Lê
Kashiefa W - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kashiefa W

Onoortreflike waarde.

Ligging maak dit so maklik om omliggende areas te besoek. Baie dankie vir 'n netjiese vakansie.

Lekker Lê se terugvoer

Hi Faizel,
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Baie dankie dat jul sulke goeie gaste was. Hoop jul kom gou weer kuier!

Lekker Lê
Pieter J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J

Uitstekend. Alles wat jy nodig het is daar. Baie gerieflik en netjies.

Ontvangs was baie, baie goed. Kan Lekker Lê regtig aanbeveel. Sou graag langer wou bly, maar die tyd het ons ingehaal. Baie dankie aan Reinette.

Lekker Lê se terugvoer

Hi Pieter
Dankie daaarvoor. My ouers, veral my ma, geniet dit vreeslik om met die gaste kontak te maak. So bly jul het lekker gekuier en ons hoop jul kom gou weer.

Lekker Lê
Erica K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erica K

Beautiful view! Easy to keep tidy.

We had a wonderful stay at Lekker Lê. Friendly reception from the owner parents. Extremely helpful.

Reinet S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinet S

Heerlike huis met lekker groot stoep!

Alles lekker gerieflik met 'n pragtige uitsig.

Lekker Lê se terugvoer

Hi Reinet

Baie dankie vir jou goeie kommentaar en die goeie resensie. Ons hoop jul het lekker gerus en het weer moed vir Gauteng.
Kom kuier gerus weer.

Lekker Lê
Joey V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey V

Awesome, awesome.

Baie dankie vir die geleentheid om Lekker Lê te kon deel met julle.

Lekker Lê se terugvoer

Goeiedag Joseph,

Baie dankie vir die wonderlike resensie Kom kuier gerus weer.

Lekker Lê
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Boekenhoutlaan 45, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00b5f36c3ca7061145b9529757676c4913d9f7a61792df721d20f71def929ed2e232d90bdcb77ec801f59c891633a5d56956?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 45 Boekenhout Street Vleesbaai 6504 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 12:00 -34.294627 21.914589

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang