Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekker Lê

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Careen S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2024

Dankie, ons kom weer! Heerlik gekuier, spyt om te ry!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisa V
Lang verblyf
5.0
Feb 2021

Heerlik! Lekker Lê is 'n heerlike vakansiehuis met alles wat mens nodig het. 'n Pragtige uitsig en 'n wonderlike stoep om heeldag op te kuier. Vriendelike en goeie diens van almal. Ons gaan beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Lekker Lê
Baie dankie. Ons waardeer elke positiewe resensie en veral jul ondersteuning. Lekker Lê en Vleesbaai wag vir julle!

Jaco B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2019

Alles-in-een! Die uitsig, ligging en geriewe wat Lekker Lê bied was perfek vir ons behoeftes. Lekker Lê, is volledig toegerus wat dit so gerieflik maak, om net jou vakansie te geniet. Vanweë sy ligging in 'n stil straat kon my kinders veilig fiets ry. Die stoep met sy ingeboude braai het dit moontlik gemaak om elke dag te kon braai - maak nie saak van die weer nie. Dankie vir die geleentheid om Lekker Lê te kon beleef!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Lekker Lê
Hi Jaco Baie dankie vir jou pragtige resensie. Ek is so bly jul het bietjie siele gerus by Lekker Lê. Daar is iets baie spesiaal aan Vleesbaai - dit kruip sommer diep in 'n mens se hart...

Danie M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2019

Dit was die lekkerste ontspanning in 'n lang tyd. Waarde vir geld en baie gerieflik. Vriendelike gasvrou. Baie mooi uitsig. Sal beslis weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Lekker Lê
Hi Danie So bly jul het lekker gekuier en lekker ontspan en dankie vir die positiewe resensie. Nou is jul ook Vleesbaaiers!

Carlanie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2019

Ruim en gesellig met lekkerste stoep! Ons het heerlik op die stoep gebraai en kuier. Daar is twee kamers met 'n see-uitsig en deure na stoep. Lieflik om soggens oop te maak en seebriesie te voel en na branders te luister. Bank op stoep verskaf 'n heerlike middagslapie. Gaan om af te skakel en stilte te geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Lekker Lê
Beste Carlanie, Dit maak my hart bly om te hoor julle het lekker gekuier by Lekker Lê. Ek mis Vleesbaai amper daagliks en toe jy die foto's van jou gesin met my deel, toe voel julle sommer soos familie. Hoop julle kan gou weer wegbreek vir 'n kuier in Vleesbaai. Groete, Reinette

Valentino L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Sep 2019

The house itself is nice to stay in. Not happy with the key episode that we had, might perhaps recommend that a follow up be done, the morning or directly after the house has been cleaned, so that the guests won't wait for the key. But the house is neat and tidy and I love the front area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Louise
Lekker Lê
Thanks Valentino, We again apologise that you had to wait about half an hour for the spare key to arrive. We do appreciate the comment and will work towards a better system. We try our best to make things run smoothly from long distance.

S V
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Jul 2019

Aangename verblyf op kuierstoep. Pragtige uitsig. Goeie diens gehad.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
Louise
Lekker Lê
Goeie dag S Visser Baie dankie vir julle positiewe kommentaar - kom kuier gerus weer!

Kashiefa W
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Apr 2019

Onoortreflike waarde. Ligging maak dit so maklik om omliggende areas te besoek. Baie dankie vir 'n netjiese vakansie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Louise
Lekker Lê
Hi Faizel, Baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Baie dankie dat jul sulke goeie gaste was. Hoop jul kom gou weer kuier!

Pieter J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2018

Uitstekend. Alles wat jy nodig het is daar. Baie gerieflik en netjies. Ontvangs was baie, baie goed. Kan Lekker Lê regtig aanbeveel. Sou graag langer wou bly, maar die tyd het ons ingehaal. Baie dankie aan Reinette.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Lekker Lê
Hi Pieter Dankie daaarvoor. My ouers, veral my ma, geniet dit vreeslik om met die gaste kontak te maak. So bly jul het lekker gekuier en ons hoop jul kom gou weer.

Erica K
Kort verblyf
4.8
Apr 2018

Beautiful view! Easy to keep tidy. We had a wonderful stay at Lekker Lê. Friendly reception from the owner parents. Extremely helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Boekenhoutlaan 45, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00b5f36c3ca7061145b9529757676c4913d9f7a61792df721d20f71def929ed2e232d90bdcb77ec801f59c891633a5d56956?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 45 Boekenhout Street Vleesbaai 6504 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 12:00 -34.294627 21.914589

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang