Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekker Lê

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Boekenhoutlaan 45, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Lekker Lê is 'n 3-slaapkamerhuis wat in Vleesbaai geleë is en bied slaapplek aan tot 6 mense.

Twee van die kamers het 'n see-uitsig vanaf die bed. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die ander 2 kamers het elk 2 enkelbeddens en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort-oor-bad. 'n Wasmasjien is in die tweede badkamer beskikbaar. Beddegoed word voorsien. Bring asseblief jou eie bad- en swemhanddoeke.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond. Gaste moet hul eie skoonmaakmiddels saambring. Die vloei van die sitkamer bied 'n gemaklike omgewing om te sosialiseer rondom die etenstafel, sitkamer, stoep, of oral op dieselfde tyd. Geen TV is beskikbaar nie.

Lekker Lê se grootste trekpleister is die groot onderdakstoep, wat die lengte van die huis is, met 'n pragtige uitsig, 'n ingeboude braai en 'n slaapbank.

Vleesbaai se lang, skoon strand is perfek vir swem, visvang, stap en draf. Die dorp is omhein en toegang word verkry deur 'n veiligheidshek.
Daar is ook 'n winkeltjie, 'n vulstasie en kerksaal. Neem asseblief kennis dat voertuigtoegang tot Vleesbaai se strande beperk is en slegs voetgangers word toegelaat. Walvisseisoen is tussen Junie en Oktober, soms kan dolfyne ook in die baai gesien word. Op stil dae kan klein wilde diere tussen die huise gewaar word.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort-oor-bad, Toilet
Badkamer 2

Stort-oor-bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Boekenhoutlaan 45, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lekker Lê het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Boekenhoutlaan 45, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00b5f36c3ca7061145b9529757676c4913d9f7a61792df721d20f71def929ed2e232d90bdcb77ec801f59c891633a5d56956?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 45 Boekenhout Street Vleesbaai 6504 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 12:00 -34.294627 21.914589

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang