Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekker Rus

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Fern S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Perfect stop over. Honestly, this was the perfect stop over on our travels. Everything we needed was at our fingertips. The personalised service was excellent. Leon was an amazing host and well knowledgeable of the area. There's a restaurant nearby with a pool and pub, recommended by Leon, which absolutely made our day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Clean and neat. Clean, neat and the host was lovely and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Rustig. Die kamers is pragtig met die beste beddens en linne. Leon is die beste gasheer. Hy het ons ontvang en alles wat nodig is verduidelik. Dit was regtig aangenaam en lekker stil. Ons sal vir seker Lekker Rus aanbeveel en sal weer daar gaan oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise C
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Very comfortable. It was lovely waking up to the sound of birds in a tranquil environment. The hosts were very hospitable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lj E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Brilliant. Friendly host, clean rooms, good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Genevieve G
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2024

Netjiese, skoon, veilige plek. Lekker rustig en ideaal vir oorslaap op reis. Die plekkie is netjies en skoon, tee en koffie en al die geriewe soos in beskrywing. Ideaal vir oorslaap op 'n reis. Leon verwelkom jou baie vriendelik. Dit is lekker stil 'n entjie van die dorp af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julian F
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2024

Clean, neat, efficient, worth the money. Leon was very friendly. We felt our night's stay was well worth the money, was very clean and neat, had a king-size bed for the adults, with 2 single beds in a separate room. It has a spacious shower and a full Netflix account. Restaurants or fast food branches are close by. Quick access to main roads.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chene L
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2024

Rustig en skoon asook netjies. Leon het uit sy pad gegaan om ons te akkommodeer en welkom te laat voel en gemaklik te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Wessel P
1 nag
4.8
Jan 2024

Baie lekker as oornag stop. Baie lekker gebly oppad terug van die Kaap af en die vrieskaste bo die yskaste was 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2024

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly, kan aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosalaan 11, Bainsvlei, Bloemfontein, 9338, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc174c9cf37a544f8237a231ff1e452dc999bd9a5e619141c08832960229bbd55881ecba3771ea8719e3c34c0068e2eb0e683?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 Mimosalaan 11 Bainsvlei 9338 Vrystaat 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.070546158232 26.113403892236

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang