Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekker Rus

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 27 resensies vir Lekker Rus
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.9/5
Lizelle S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle S

Rustig.

Die kamers is pragtig met die beste beddens en linne. Leon is die beste gasheer. Hy het ons ontvang en alles wat nodig is verduidelik. Dit was regtig aangenaam en lekker stil. Ons sal vir seker Lekker Rus aanbeveel en sal weer daar gaan oornag.

Louise C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise C

Very comfortable.

It was lovely waking up to the sound of birds in a tranquil environment. The hosts were very hospitable.

Lj E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lj E

Brilliant.

Friendly host, clean rooms, good value for money.

Wessel P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel P

Baie lekker as oornag stop.

Baie lekker gebly oppad terug van die Kaap af en die vrieskaste bo die yskaste was 'n bonus.

Bettie L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Bettie L

Het dit geniet en goeie diens ervaar.

Gerieflik, netjies en voldoen aan ons behoefte.

Rinda R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rinda R

Vriendelike diens, baie netjies, sal definitief aanbeveel om oor te bly.

Sien sterre.

Angeluque S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Angeluque S

Netjies, rustig, gemaklike beddens, skoon, vriendelik.

Baie lekker gebly. Baie dankie.

Sue-mari V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue-mari V

As ek meer sterre kon gee, sou ek.

Ons het heerlik gebly. Leon is baie hulpvaardig en vriendelik. Alles was netjies en skoon en van uitstaande gehalte! Ons sien julle beslis weer!

Kobie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie V

Lekker rus is hoogs aanbeveelbaar.

Leon was die perfekte gasheer. Uitstekende kommunikasie en baie behulpsaam. Ons het die oornag by Lekker rus baie geniet en kan dit beslis aanbeveel. Baie dankie, Leon.

Daniel V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel V

Baie gemaklik en goed ontvang.

Ons voel gemaklik om oor te slaap. Ek sal dit aanbeveel aan enige iemand wat dit wil gebruik om oor te slaap. Baie vriendelike ontvangs gehad.

Michelle B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B

Baie aangenaam, netjies en gerieflik. Leon was baie akkommoderend en vriendelik.

As ons 'n voorstel moet maak, sal ons net sê dat daar lugversorging in die kamers moet wees. Maar alles anders was fantasties gewees.

De Wet S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De Wet S

Gerus.

Sal op geen ander plek bly as ek weer deur Bloemfontein ry.

Stacey M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stacey M

Very nice, cozy place.

Wonderful hosts, so helpful and kind, and perfect, peaceful place.

Fr J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fr J

Baie aangenaam en sak pas.

Baie lekker gebly, fantastiese oornag plek met ware rustigheid. Leon is 'n baie vriendelike gasheer.

Lezane S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezane S

Lekker gerus vir ons lang pad die volgende dag.

Ons het lekker gebly, die plek was baie netjies, gerieflik en skoon.

Kim O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim O

Overnight.

Thanks for being an amazing host.

Vanessa C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa C

Goeie waarde vir geld.

Ons het baie lekker gebly, goeie waarde vir geld en sal beslis weer daar oorbly.

Jurgen D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgen D

Heerlik geoornag.

Skoon moderne geriewe in 'n rustige omgewing. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam.

Lucille S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille S

Huis weg van die huis af.

Ons het die verblyf baie geniet. Die eienaar is baie vriendelik en gasvry.

Anja V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja V

Beste waarde vir geld.

Skoon, netjies, gasvry.

Louise L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise L

Gerieflike verblyf.

Gerieflike verblyf met braaiplek.

Anita L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anita L

Soos die naam sê "Lekker Rus". Ons het 1 aand se slaapplek nodig gehad en dit was 'n wonderlike rustige nag.

Ons is hartlik verwelkom. Die eenheid was baie netjies en skoon. Ons het net 1 aand oorgeslaap, die beste bed en beddegoed ooit. Baie stil en rustige area - net soos die naam sê "Lekker Rus". Leon kan dalk net 'n straatnommer of die naam op die ingangshek sit sodat mens dit makliker kry - ons GPS het so 700 meter voor die tyd (by nommer 9) al aangedui ons het ons bestemming bereik, maar ons kon nie nommer 11 kry nie. Ek beveel Lekker Rus aan.

Nelicia S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Nelicia S

Pragtig toegerus, skoon en netjies!

Kamer is pragtig, skoon en netjies. Sal vir seker aanbeveel. Presies wat ons benodig het terwyl ons oppad was na ons vakansie bestemming.

Corne L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Corne L

Basiese net daar geslaap.

Dit was gemaklik en privaat. Ek sal weer daar slaap.

Cecilia S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia S

Uitsonderlik.

Baie vriendelike ontvangs. Leon doen regtig moeite om 'n mens welkom en tuis te laat voel. Pragtige, rustige omgewing. Sal vir seker weer daar tuisgaan.

Joni N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joni N

Die plekkie is baie skoon, die bed slaap baie lekker en daar is gratis Netflix beskikbaar. Baie goeie plekkie om oor te slaap.

Die huisie was mooi skoon, die gasheer was vriendelik en vinnig om te antwoord op 'n boodskap. Die bed was beslis 'n treffer, asook die waterdruk in die stort. Sal beslis weer daar slaap.

Sbu L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sbu L

Good.

Friendly and peaceful.

Lekker Rus se terugvoer

Hello Sbu, thank you for the kind review. Regards, Leon.

Lekker Rus
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosalaan 11, Bainsvlei, Bloemfontein, 9338, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc174c9cf37a544f8237a231ff1e452dc999bd9a5e619141c08832960229bbd55881ecba3771ea8719e3c34c0068e2eb0e683?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 4) 27 5 1 5 Mimosalaan 11 Bainsvlei 9338 Vrystaat 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.070546158232 26.113403892236

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang