Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekker Rus

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Lizelle S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Rustig. Die kamers is pragtig met die beste beddens en linne. Leon is die beste gasheer. Hy het ons ontvang en alles wat nodig is verduidelik. Dit was regtig aangenaam en lekker stil. Ons sal vir seker Lekker Rus aanbeveel en sal weer daar gaan oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise C
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Very comfortable. It was lovely waking up to the sound of birds in a tranquil environment. The hosts were very hospitable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lj E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Brilliant. Friendly host, clean rooms, good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wessel P
1 nag
4.8
Jan 2024

Baie lekker as oornag stop. Baie lekker gebly oppad terug van die Kaap af en die vrieskaste bo die yskaste was 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bettie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Het dit geniet en goeie diens ervaar. Gerieflik, netjies en voldoen aan ons behoefte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Rinda R
1 nag Gesin met tieners
4.6
Mrt 2024

Vriendelike diens, baie netjies, sal definitief aanbeveel om oor te bly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angeluque S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Netjies, rustig, gemaklike beddens, skoon, vriendelik. Baie lekker gebly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sue-mari V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2023

As ek meer sterre kon gee, sou ek. Ons het heerlik gebly. Leon is baie hulpvaardig en vriendelik. Alles was netjies en skoon en van uitstaande gehalte! Ons sien julle beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Lekker rus is hoogs aanbeveelbaar. Leon was die perfekte gasheer. Uitstekende kommunikasie en baie behulpsaam. Ons het die oornag by Lekker rus baie geniet en kan dit beslis aanbeveel. Baie dankie, Leon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Baie gemaklik en goed ontvang. Ons voel gemaklik om oor te slaap. Ek sal dit aanbeveel aan enige iemand wat dit wil gebruik om oor te slaap. Baie vriendelike ontvangs gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosalaan 11, Bainsvlei, Bloemfontein, 9338, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc174c9cf37a544f8237a231ff1e452dc999bd9a5e619141c08832960229bbd55881ecba3771ea8719e3c34c0068e2eb0e683?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 4) 27 5 1 5 Mimosalaan 11 Bainsvlei 9338 Vrystaat 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.070546158232 26.113403892236

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang