Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekker Rus

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosalaan 11, Bainsvlei, Bloemfontein, 9338, Vrystaat
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Lekker Rus bied selfsorgverblyf met verhit-en-eetgeriewe. Dit is ideaal vir 'n ontspannende wegbreek vir 'n gesin of groep vriende. Dit is op die eienaar se perseel, maar het 'n aparte ingang.

Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste, 2 volwassenes en 2 kinders, en beskik oor 1 slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Egiptiese katoenlinne met 'n 500-draadtelling en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid bied selfsorgverblyf met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf en ketel insluit. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en 'n lessenaar met 2 stoele en 'n yskas. Gaste het ook toegang tot 'n klein stoep met 'n uitsig oor die groot tuin. Dit is die ideale plek vir 'n lekker piekniek. Gratis WiFi is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Lizelle S
Gesin met tieners
5.0
Rustig. Die kamers is pragtig met die beste beddens en linne. Leon is die beste gasheer. Hy het ons ontvang en alles wat nodig is verduidelik. Dit was...
Sien meer
Jul 2024
Louise C
Saam met vriende
5.0
Very comfortable. It was lovely waking up to the sound of birds in a tranquil environment. The hosts were very hospitable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Lj E
Gesin met tieners
5.0
Brilliant. Friendly host, clean rooms, good value for money.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Sue-mari V
Gesin met tieners
5.0
As ek meer sterre kon gee, sou ek. Ons het heerlik gebly. Leon is baie hulpvaardig en vriendelik. Alles was netjies en skoon en van uitstaande gehalte...
Sien meer
Nov 2023
Kobie V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker rus is hoogs aanbeveelbaar. Leon was die perfekte gasheer. Uitstekende kommunikasie en baie behulpsaam. Ons het die oornag by Lekker rus baie g...
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Mimosalaan 11, Bainsvlei, Bloemfontein, 9338, Vrystaat
  • Gaste dink Lekker Rus het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosalaan 11, Bainsvlei, Bloemfontein, 9338, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc174c9cf37a544f8237a231ff1e452dc999bd9a5e619141c08832960229bbd55881ecba3771ea8719e3c34c0068e2eb0e683?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 4) 27 5 1 5 Mimosalaan 11 Bainsvlei 9338 Vrystaat 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.070546158232 26.113403892236

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang