Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekker Rus

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Alvira D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Calming. Peaceful. Nice calming view and play area for the kids was a bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lekker en rustig. Gasvrou was vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malieka W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Baie lekker gebly, sal definitief weer daar gaan kuier. Ek en my gesin het baie lekker gebly. Skoon verblyf met alles wat jy nodig het, netjies en veilig. Waarde vir geld. Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis en het reeds aanbeveel, dit is die moeite werd. Ons gaan definitief weer daar kuier. Baie dankie, Malieka.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jocelyn S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Excellent place. As per photos, definitely client satisfaction. Warm welcome by the host. Value for money! Clean, safe, peaceful. Definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan En Daleen
Lekker Rus
Thanks so much Jocelyn, I hope you visit us again. I really appreciate your kind words. Daleen

Lorenzo B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Tranquility at its best. Fantastic little child-friendly place with a farm-type feel to it. The horses are beautiful, and the neighbour's classic car collection is something to behold. The host is extremely helpful and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan En Daleen
Lekker Rus
Baie dankie vir die mooi resensie, hoop om jou sommer gou weer terug te verwelkom.

Jonna W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2024

Dit was ons tweede keer by Lekker Rus. Plekkie het al's wat jy nodig het. Fantastiese plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Johan En Daleen
Lekker Rus
Goeie môre, Ek is so bly dat julle ons vir 'n 2de keer gekies het. Hoop om julle sommer nog baie keer te kan verwekom.

Taryn A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jul 2024

Comfortable stay. Very comfortable home with TV and WiFi. Hosts are very friendly. Close by to shops and beaches.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis P
Kort verblyf
4.0
Mrt 2024

Plek is baie netjies. Kinders was in Rus en Vrede en saam het ons baie lekker gekuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Johan En Daleen
Lekker Rus
Baie dankie dat julle die tyd geneem het om 'n resensie te doen, dit word opreg waardeer. Kom kuier gerus weer. Vriendelike groete, Daleen.

Lizelle K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Pragtig, skoon en stylvol. Ruim. Beste waarde vir geld. Rustige plaasatmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan En Daleen
Lekker Rus
Baie dankie vir die mooi woorde. Ek waardeer dit opreg. Hoop julle kom kuier sommer gou weer. Vriendelike groete Daleen

Ilse V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Lovely, relaxing and fun. Amazing! The house was cosy and clean, has everything you need, lovely quiet and relaxing location, play area for kids, 5 min away from shops and beach and friendly host. The only thing I did not like is all the huge worms outside but didn't find anything inside the house so I survived. Maybe fumigation outside will help.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Johan En Daleen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 119

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scottsville-weg 3, Long Acres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d7e4c90899f179160645acb3e4ad38b4c080481d04895ad6c10c6fdc4b37922bae4753ce8b461c1ff2866d819818eb59382?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 77 5 1 5 3 Scottsville Road Long Acres Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.055523193288 18.072562270639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang