Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekker Rus

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scottsville-weg 3, Long Acres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Lekker Rus is in Long Acres Country Estate, Langebaan, geleë en bied gerieflik gemeubileerde selfsorgverblyf vir tot 4 mense.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer het 'n driekwartbed en 'n uittrekbare enkelbed. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n bad, 'n stort en 'n toilet. Gerieflikheidshalwe word linne en badhanddoeke voorsien, en gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n 4-plaat-gasstoof en elektriese oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, 'n skottelgoedwasser, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die ontbyttoonbank geniet word.

Gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV met DStv, Netflix, WiFi-toegang, asook die binnebraai-area.

Parkeerplek is beskikbaar in die dubbelmotorhuis wat direkte toegang tot die huis het.

Die eiendom het 'n omskakelaar en gaste kan van alle toebehore, ligte, WiFi en geiser gebruik maak.

Langebaan bied 'n verskeidenheid doendinge soos wind- en vlieërbranderry, kajakvaart, visvang, gholf, perdry, bergfietsry, asook besienswaardighede soos die Club Mykonos Casino en Weskus Nasionale Park.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 77 resensies vir Lekker Rus
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Johan En Daleen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 120

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Scottsville-weg 3, Long Acres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lekker Rus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scottsville-weg 3, Long Acres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d7e4c90899f179160645acb3e4ad38b4c080481d04895ad6c10c6fdc4b37922bae4753ce8b461c1ff2866d819818eb59382?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 77 5 1 5 3 Scottsville Road Long Acres Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.055523193288 18.072562270639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang