Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekker Rus en Vis

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Elsabe V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

Gemaklik in 'n mooi omgewing. Eienaars is baie vriendelik en ongelooflik hulpvaardig. Daar is alles wat jy nodig het en wat jy nie vind nie, vra jy en daar word 'n plan gemaak. Die WiFi is 'n bonus, om van Netflix in die aand nie te praat nie. Gerieflike woonstel wat baie duidelik baie gewild is.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Lang verblyf Saam met vriende
3.6
Okt 2022

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Madeleen S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2021

Rustigheid. Wat 'n heerlike rustydjie. Ons het alles gehad wat ons nodig het. Visvang was heerlik, my kinders het dit so geniet. Dankie vir jul gasvryheid Frank en Karen. Julle sien ons beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

We had a great stay. The owners were very friendly and if we needed anything they were quick to respond. I would recommend them to my friends and we will go there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2021

Baie oulik. Very comfy cottage with a well-equipped kitchen area. Unfortunately, the door to the shower and toilet are in one of the rooms, which didn't bother us because we only used one of the bedrooms. The owners are very nice, and Oom Frank gave us a ton of much-needed fishing advice and tips. Leasure bay is a very peaceful, beautiful village, ten minutes away from Port Edward and its shops. The beaches are clean and safe. Overall, a wonderful holiday location.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keith M
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2019

Hemels. Dit was ongelooflik lekker. Frank en Karen gaan uit hul pad. Vroeë oggende, laat aande, waar hulle ons uitgevat het vir visvang, mossels pluk, en hoe om voor te bry. So ons gaan definitief terug. Hulle kennis van die area is uitsonderlik en verwys mens na al die lekker bekostigbare plekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kirkaldylaan 11, Leisure Bay, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA871a71b49f454e2448be3b4a46f2cdd4cb40ae0917646bb16715ac89499d6b8c57841eaad4bff819c02b6d04fb2cc75c6281?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 11 Kirkaldy Avenue Leisure Bay 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -31.015748201494 30.234305256048

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang