Lekker Rus en Vis
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kirkaldylaan 11, Leisure Bay, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
- Vanaf R500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Lekker Rus en Vis is op die eienaar se eiendom in die kusdorpie, Leisure Bay, naby Port Edward. Dié eiendom is net 1,5 km vanaf Leisure Bay se strand.
Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n konveksie-oond, tweeplaatgasstoof, braaipan, prutpot, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware
Daar is ook 'n toonbank met stoele en 'n sitarea met 'n sitkamerstel en 'n TV met 'n Openview HD-dekodeerder en Netflix. Die eenheid het 'n braai en 'n driepootpot.
Daar is onderdakparkeerplek, 'n rugsteunwaternetwerk, sonkrag en 'n gemeenskaplike swembad
Gratis raad vir visvang by die rotse en vanaf die strand word gebied.
Lekker Rus en Vis is 6 km vanaf Port Edward, 10 km vanaf Wild Coast Casino en 4 km vanaf Mac Banana met 'n verskeidenheid avontuurgeriewe. Beavers Creek Coffee Estate en The Pont River Resort is net 9,7 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Kirkaldylaan 11, Leisure Bay, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Lekker Rus en Vis het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Leisure Bay Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kirkaldylaan 11, Leisure Bay, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang