Lekker Rus
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Bettie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 52
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Irene S - Aug 2024
Algehele gradering
Sal vir seker weer daar bly!
Olrike P - Aug 2024
Algehele gradering
Value for money to book at this venue.
Rina V - Jul 2024
Algehele gradering
Aangenaam en rustig.
Leonie B - Jun 2024
Algehele gradering
Perfekte blyplek.
Attie D - Mei 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Jan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Is nou my voorkeur oornagverblyf.
Lieneke B - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit is 'n baie mooi en rustige verblyf wat baie goed ingerig is.
Yolande V - Jul 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Rushaan A - Jun 2024
Algehele gradering
Peaceful, clean.
Rachel R - Jun 2023
Algehele gradering
Boutique vibe.
Deon S - Feb 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam en vriendelik. Sal definitief weer besoek as ons reis na Bloemfontein.
Christelle V - Okt 2022
Algehele gradering
Stil en rustige omgewing.
Rob H - Aug 2022
Algehele gradering
Dit was net 'n oornagstop maar ons sal definitief weer 'n draai maak. Miskien langer volgende keer!
Lekker Rus se terugvoer
Enige tyd. Ons huisves jul graag vir 'n naweek. Groete daar
Dawie R - Mei 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld, ruim en netjies.
Aiden N - Mei 2022
Algehele gradering
Very clean and tidy.
Sue-mari V - Feb 2022
Algehele gradering
Nog steeds my gunsteling oornag plek!
Lekker Rus se terugvoer
Baie dankie! Altyd welkom.
Aninda V - Okt 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies en goed toegerus.
Sean S - Mei 2021
Algehele gradering
Ons was aangenaam verras met Lekker Rus.
Willie S - Feb 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik en huislik. Ons is ook baie vriendelik en hartlik ontvang.
Ralie B - Okt 2019
Algehele gradering
Ek en my man sal altyd daar oorslaap.
Nicoleen S - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlike oornagplek met baie professionele gashere. Baie dankie.
Gideon V - Jan 2019
Algehele gradering
Gerieflik en genotvol.
Gideon J - Jun 2019
Algehele gradering
Eienaar is baie gasvry.
Christian F - Jun 2019
Algehele gradering
Baie netjiese akkommodasie en gasvry.
Ralie B - Sep 2019
Algehele gradering
Tevrede en aangenaam.
Cherie K - Nov 2018
Algehele gradering
Absolutely fantastic.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Absoluut fantasties.
Dit was ons tweede keer hier en ons is steeds gelukkig. Dis sentraal, lekker veilig met super vriendelike en tegemoetkomende eienaars. Sal beslis weer van hulle gebruik maak.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Zandré N - Okt 2018
Algehele gradering
Die lekkerste verblyf anders as by jou eie huis!
Dina H - Aug 2018
Algehele gradering
Baie netjies blyplek.
Johan D - Jun 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Cherie K - Apr 2018
Algehele gradering
Awesome plekkie.
Willie S - Feb 2018
Algehele gradering
Baie netjies en beskik oor al die geriewe vir oornag-akkommodasie.
Neville B - Nov 2018
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en skoon en waarde vir geld.
Riaan L - Jun 2018
Algehele gradering
Baie gasvry.
Sue-mari V - Nov 2017
Algehele gradering
Presies wat die naam sê: Lekker Rus!
Tanya L - Sep 2017
Algehele gradering
Ons het lekker gerus.
Linda D - Sep 2017
Algehele gradering
Hoogs tevrede.
Marge J - Aug 2017
Algehele gradering
Netjiese, gerieflike en skoon verblyf.
Aiden W - Jul 2017
Algehele gradering
Very safe. It felt like my own home.
Tania D - Jul 2017
Algehele gradering
A clean, safe home away from home!
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Skoon, veilige tuiste.
Ek en my dogter het 4 nagte by Lekker Rus gebly tydens die U16 Squash IPT. As 2 vroue was ons aanvanklik maar huiwerig, maar het Lekker Rus as skoon, veilige selfsorg ervaar wat heerlik tuis gevoel het. Gasvrou Betty het reeds die verwarmer aangesit teen die tyd dat ons ingeklok het, en die heerlike warm lakens het ons warm gehou in die nag. Ons het skaars geweet dat die gashere tuis was. Dit was so stil dat dit gevoel het of ons ons eie klein toevlugsoord het. Skoon handdoeke is voorsien en ons het als gehad wat ons nodig kon kry. Die kombuis is goed toegerus en al die toebehore is in 'n goeie toestand. Ons kon proviand aanskaf by 'n supermarkie net 'n blok daarvandaan. Het ons verblyf werklik geniet! Baie baie dankie!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lekker Rus se terugvoer
Hi Tania,
We are glad you enjoyed your stay with us! Thank you for the great review.
Lekker Rus Regards,
Bettie
Bennie B - Mei 2017
Algehele gradering
Professioneel en uitstaande.
Antonette V - Mei 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Sue-mari V - Mrt 2017
Algehele gradering
Fantastiese plekkie! Dis rêrig "lekker rus"!
Hentie V - Feb 2017
Algehele gradering
Baie effektiewe diens en uitstekende kommunikasie, sal dit definitief weer doen.
Bokkie B - Feb 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld, netjies en veilig.
Landri D - Feb 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Lekker Rus se terugvoer
Bly julle het lekker gebly. Dankie vir die terugvoer.
Piet V - Sep 2017
Algehele gradering
Value for money.
Chris H - Mrt 2017
Algehele gradering
Vinnige diens en gerieflike verblyf.
Anneliese S - Apr 2017
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik.
Pieter G - Aug 2017
Algehele gradering
Die kamer is gerieflik.
Anonieme gas - Jan 2017
Algehele gradering
Surita D - Des 2016
Algehele gradering
Net so lekker soos by my huis.
Lekker Rus se terugvoer
Baie dankie. Ons sien uit om jul weer in Bloemfontein te huisves. Geniet die Kerstyd!
Naomi D - Des 2016
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam en rustig.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vorstersingel 15, Fichardtpark, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang