Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekker Rus

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Irene S
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Sal vir seker weer daar bly! Baie lekker gebly! Baie stil en rustige omgewing. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Plekke was netjies, stylvol en genoeg vir my en my dogtertjie. Kan vir seker hulle aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olrike P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Value for money to book at this venue. Warm welcome, clean, and good night's rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Aangenaam en rustig. Dit is 'n aangename en netjiese en ruim plek. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly as ek verblyf in Bloemfontein soek. Veilig en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Perfekte blyplek. Alles was perfek - netjies, skoon en modern met alles wat mens nodig mag hê. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons gemaklik te maak. Kan die plek absoluut aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Attie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Uitstekend. Baie dankie. Het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Is nou my voorkeur oornagverblyf. Ons het net een aand oorgebly, maar wou langer gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lieneke B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Dit is 'n baie mooi en rustige verblyf wat baie goed ingerig is. Baie lekker gewees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willene O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2024

Amazing. My stay was really good. I enjoyed the peace and the space; my daughter enjoyed herself as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande V
Kort verblyf
4.6
Jul 2024

Heerlik. Skoon en netjies met 'n heerlike matras, beddegoed en kussing! Alles wat mens nodig het. Gerieflik en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rushaan A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Peaceful, clean. The accommodation was neat and safe, 10 minutes from UFS. The place was very tidy, had all the utensils and more needed for a comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R700
R700 R595
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
R700 R595
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vorstersingel 15, Fichardtpark, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11683e5f7cb7d3d2b1a3e7d0d47982d6b4f38fe4c11979889d7a73b7112d12b3d88309acab8b66887a72536bb5bb31d83d05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R595 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 15 Vorster Crescent Fichardtpark 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.135672617487 26.176271215081

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang