Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekker Rus

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 52 resensies vir Lekker Rus
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Irene S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene S

Sal vir seker weer daar bly!

Baie lekker gebly! Baie stil en rustige omgewing. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Plekke was netjies, stylvol en genoeg vir my en my dogtertjie. Kan vir seker hulle aanbeveel!

Olrike P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olrike P

Value for money to book at this venue.

Warm welcome, clean, and good night's rest.

Rina V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina V

Aangenaam en rustig.

Dit is 'n aangename en netjiese en ruim plek. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly as ek verblyf in Bloemfontein soek. Veilig en rustig.

Leonie B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie B

Perfekte blyplek.

Alles was perfek - netjies, skoon en modern met alles wat mens nodig mag hê. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons gemaklik te maak. Kan die plek absoluut aanbeveel.

Attie D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie D

Uitstekend.

Baie dankie. Het heerlik gebly.

Jan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Is nou my voorkeur oornagverblyf.

Ons het net een aand oorgebly, maar wou langer gebly het.

Lieneke B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lieneke B

Dit is 'n baie mooi en rustige verblyf wat baie goed ingerig is.

Baie lekker gewees!

Yolande V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande V

Heerlik.

Skoon en netjies met 'n heerlike matras, beddegoed en kussing! Alles wat mens nodig het. Gerieflik en gemaklik.

Rushaan A - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rushaan A

Peaceful, clean.

The accommodation was neat and safe, 10 minutes from UFS. The place was very tidy, had all the utensils and more needed for a comfortable stay.

Rachel R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel R

Boutique vibe.

Die plekkie was vir my die mooiste. Dit was stylvol gemeubileer, lekker ruim, massiewe badkamer, regtig alles wat ons nodig gehad het. Bettie was so vriendelik en het regtig uit haar pad gegaan om ons te gemoet te kom. Gevoel soos 'n boutique hotelkamer.

Deon S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S

Baie aangenaam en vriendelik. Sal definitief weer besoek as ons reis na Bloemfontein.

Bettie en Theuns het ons vriendelik ontvang en aanbevelings gemaak oor goeie restaurante. Loadshedding is maar 'n probleem, maar Theuns het 'n bystand kragopwekker wat aanskakel as dit nodig is. Daar is niks negatief wat teen Lekker Rus genoem kan word nie.

Christelle V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle V

Stil en rustige omgewing.

Is vriendelik ontvang. Dadelik welkom gevoel. Sal beslis weer kom.

Rob H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rob H

Dit was net 'n oornagstop maar ons sal definitief weer 'n draai maak. Miskien langer volgende keer!

On sal weer wil kom kuier vir ten minste 'n naweek.

Lekker Rus se terugvoer

Enige tyd. Ons huisves jul graag vir 'n naweek. Groete daar

Lekker Rus
Dawie R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie R

Waarde vir geld, ruim en netjies.

Die eenheid is baie netjies en ruim. Baie goeie waarde vir geld.

Aiden N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aiden N

Very clean and tidy.

Beautiful place. Very peaceful stay. No hassles and communication with Lekker Rus, was perfect. Thank you.

Sue-mari V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue-mari V

Nog steeds my gunsteling oornag plek!

Alles was perfek soos altyd! Mens voel dadelik tuis en alles wat mens nodig het vir oornagverblyf en selfs' n paar dae se verblyf is beskikbaar. Skoon en netjies!

Lekker Rus se terugvoer

Baie dankie! Altyd welkom.

Lekker Rus
Aninda V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aninda V

Skoon, netjies en goed toegerus.

Vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Ruim studio het alles wat mens nodig het om lekker te bly.

Sean S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean S

Ons was aangenaam verras met Lekker Rus.

Dit was skoon en gerieflik. Dis 'n lekker stil woonbuurt. Ons is vriendelik ontvang.

Willie S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S

Baie gerieflik en huislik. Ons is ook baie vriendelik en hartlik ontvang.

Vooraf kommunikasie aangaande ligging en hoe om toegang te verkry tot eenheid.

Ralie B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ralie B

Ek en my man sal altyd daar oorslaap.

Vriendelike mense en dis fantasties daar.

Nicoleen S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoleen S

Heerlike oornagplek met baie professionele gashere. Baie dankie.

Professionele en vriendelike diens. Heerlike, skoon oornagplek en baie gasvrye gashere. Ek kan Lekker Rus vir seker aanbeveel.

Gideon V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon V

Gerieflik en genotvol.

Ons het Lekker Rus baie geniet.

Gideon J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon J

Eienaar is baie gasvry.

Dit is 'n lekker ruim woonstel, baie skoon en gemaklik. Ons sal weer daar bly.

Christian F - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christian F

Baie netjiese akkommodasie en gasvry.

Baie ruim, netjiese, oopplan-kamer met netjiese, skoon bed, badkamer en kombuis met DStv . Baie privaat en naby winkels en middestad. Sal die verblyf aanbeveel vir persone wat reis en on oornagfasiliteite verlang. Die eienaars is ook baie gasvry.

Ralie B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ralie B

Tevrede en aangenaam.

Ek is altyd tevrede met Lekker Rus, baie aangename mense en sal die plek altyd aanbeveel.

Cherie K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherie K

Absolutely fantastic.

This is our second time staying here, and we are still very happy, it is centrally located, nice and secure and super friendly and accommodating owners, very happy and will definitely make use of them again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Absoluut fantasties.

Dit was ons tweede keer hier en ons is steeds gelukkig. Dis sentraal, lekker veilig met super vriendelike en tegemoetkomende eienaars. Sal beslis weer van hulle gebruik maak.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Zandré N - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandré N

Die lekkerste verblyf anders as by jou eie huis!

Pragtige plek. Vriendelike mense. Dit voel of jy by die huis is! Netjies en skoon. Daar is alles wat jy moontlik kan gebruik. My man was in die wolke oor die ys in die vrieskas vir sy glasie wyn. Sal defnitief weer daar oornag!

Dina H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina H

Baie netjies blyplek.

Was vir besigheid. Baie mooi plek en tuin.

Johan D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Uitstekend.

Die vriendelikste mense! Dit is regtig die oulikste en rustigste plekkie om te woon. Ruik fantasies lekker as mens instap en is baie goed uitgelê, mooi en ruim.

Cherie K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherie K

Awesome plekkie.

Lekker Rus is awesome. Ons het lekker geslaap. Die mense is baie vriendlik en was en baie akkommoderend.

Willie S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S

Baie netjies en beskik oor al die geriewe vir oornag-akkommodasie.

Baie gerieflik, netjies en skoon. Ons was vriendelik ontvang en ons sal weer van Lekker Rus gebruik maak in die toekoms.

Neville B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Neville B

Gerieflik, netjies en skoon en waarde vir geld.

Baie vriendelik ontvang. Betty het gereeld gebel om seker te maak ons kom veilig aan. Verblyf werklik geniet.

Riaan L - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan L

Baie gasvry.

Baie lekker oornag, sal weer gebruik maak.

Sue-mari V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue-mari V

Presies wat die naam sê: Lekker Rus!

Ek het so lekker hier gebly! Al was Bloemfontein sonder water het Bettie en Theuns uit hulle pad gegaan om seker te maak ek het water om te drink en om in te bad! Die kamer is volledig toegerus om jou verblyf so gemaklik as moontlik te maak! Sien julle beslis weer!

Tanya L - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya L

Ons het lekker gerus.

Baie nice plekkie, gerieflik, het alles wat jy benodig. Theuns en hul hondjie het ons goed verwelkom, en Bettie het gereeld kontak gemaak via SMS. Ek beveel die plekkie definitief aan.

Linda D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D

Hoogs tevrede.

Hierdie verblyf kan ek met vrymoedigheid aanbeveel. Alles was baie skoon en huislik. Jy het alles wat jy nodig het. Baie dankie Bettie vir jou gasvryheid.

Marge J - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marge J

Netjiese, gerieflike en skoon verblyf.

Vriendelike ontvangs. Sal beslis aanbeveel.

Aiden W - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aiden W

Very safe. It felt like my own home.

It is very safe and secure, very welcome by both the Pieters (Mr and Mrs), very helpful. The bed is warm and generally modern. We recommend Lekker Rus 100% to anyone who is looking for a very good guesthouse.

Tania D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania D

A clean, safe home away from home!

My daughter and I spent 4 nights at Lekker Rus during the U16 Squash IPT. As two females we were a bit nervous at first, but we found Lekker Rus to be a clean, safe self-catering home away from home. Our hostess Betty had the heater warming up our room for us by the time we booked in, and the lovely winter sheets provided us with a warm cozy bed at night. We hardly knew that our hosts were home, it was so quiet and it felt like we had our own little retreat. They provided us with clean towels, and we had everything we needed. The kitchen is well stocked with equipment which was in good working order, and there was a little grocery shop just a block away to pick up some supplies. We really enjoyed our stay! Thank you so much!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Skoon, veilige tuiste.

Ek en my dogter het 4 nagte by Lekker Rus gebly tydens die U16 Squash IPT. As 2 vroue was ons aanvanklik maar huiwerig, maar het Lekker Rus as skoon, veilige selfsorg ervaar wat heerlik tuis gevoel het. Gasvrou Betty het reeds die verwarmer aangesit teen die tyd dat ons ingeklok het, en die heerlike warm lakens het ons warm gehou in die nag. Ons het skaars geweet dat die gashere tuis was. Dit was so stil dat dit gevoel het of ons ons eie klein toevlugsoord het. Skoon handdoeke is voorsien en ons het als gehad wat ons nodig kon kry. Die kombuis is goed toegerus en al die toebehore is in 'n goeie toestand. Ons kon proviand aanskaf by 'n supermarkie net 'n blok daarvandaan. Het ons verblyf werklik geniet! Baie baie dankie!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Lekker Rus se terugvoer

Hi Tania,

We are glad you enjoyed your stay with us! Thank you for the great review.

Lekker Rus Regards,
Bettie

Lekker Rus
Bennie B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie B

Professioneel en uitstaande.

Ons is vriendelik en professioneel ontvang. Verblyf was netjies en skoon. Ideaal vir wat ons nodig gehad het.

Antonette V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonette V

Baie lekker.

Ons sal weer van hulle gebruik maak. Die positiewe vir ons was die feit dat ons ons klein hondjie kon saam vat deur vooraf te reël.

Sue-mari V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue-mari V

Fantastiese plekkie! Dis rêrig "lekker rus"!

Sal hierdie plek vir enige iemand aanbeveel. Het heerlik gebly. Dis netjies, veilig, rustig en skoon! Vriendelike diens!

Hentie V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hentie V

Baie effektiewe diens en uitstekende kommunikasie, sal dit definitief weer doen.

Baie dankie vir 'n lekker ervaring! Veiligheid was goed, ligging goed, diens uitstekend, vriendelik en akkommoderend! Fasiliteite was ook goed!

Bokkie B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bokkie B

Waarde vir geld, netjies en veilig.

Baie netjies, skoon en ruim met alles wat jy nodig het. Lekker groot yskas en bed. Naby winkelsentrum. Vriendelike ontvangs, regtig waarde vir geld.

Landri D - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Landri D

Waarde vir geld.

Ek sal Lekker Rus definitief vir enigiemand aanbeveel. Die verblyf is baie goed ingerig en gemaklik vir oornag maar ook vir iemand wat blyplek vir 'n langer tydperk benodig. Ten volle selfsorg met alles wat mens mag nodig kry. Verblyf is ruim en baie netjies met vriendelike diens! Uitstekende waarde vir geld!

Lekker Rus se terugvoer

Bly julle het lekker gebly. Dankie vir die terugvoer.

Lekker Rus
Piet V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet V

Value for money.

We had a wonderful stay. Lekker Rus is a lovely, spacious and accommodating apartment. Would recommend it to anyone in need of a place to stay in Bloemfontein.

Chris H - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris H

Vinnige diens en gerieflike verblyf.

Die diens was regtig puik en die kommunikasie was goed. Die verblyf self was baie gerieflik en ruim. Die badstort was egter nie die beste nie aangesien dit baie op die vloer mors.

Anneliese S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anneliese S

Baie lekker en gerieflik.

Baie lekker en gerieflik, het niks gekort of nodig gehad nie.

Pieter G - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Pieter G

Die kamer is gerieflik.

Sien gradering.

Anonieme gas - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Surita D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surita D

Net so lekker soos by my huis.

Die geriewe is baie mooi skoon en netjies met alles wat nodig is.Die eienaar kan in die toekoms dalk net kyk vir 'n aircon maar in die koeler tye is die dakwaaier voldoende. Verder was alles perfek.

Lekker Rus se terugvoer

Baie dankie. Ons sien uit om jul weer in Bloemfontein te huisves. Geniet die Kerstyd!

Lekker Rus
Naomi D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi D

Dit was baie aangenaam en rustig.

Dit is ongelooflik lekker, baie goeie waarde vir jou geld. Sal dit definitief aanbeveel vir enige iemand wat 'n vinnige oorslaapplek soek. Baie veilig en die kamer is baie ruim en netjies. Dit baie geniet. Sal definitief weer daar 'n draai maak.

Vanaf R700
R700 R595
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
R700 R595
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vorstersingel 15, Fichardtpark, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11683e5f7cb7d3d2b1a3e7d0d47982d6b4f38fe4c11979889d7a73b7112d12b3d88309acab8b66887a72536bb5bb31d83d05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R595 per nag (plek vir 2) 52 5 1 5 15 Vorster Crescent Fichardtpark 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.135672617487 26.176271215081

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang