Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekker Rus

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vorstersingel 15, Fichardtpark, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Vanaf R700 R595 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lekker Rus is 'n nuut opgeknapte selfsorg-eenheid wat op die eienaar se eiendom in Bloemfontein geleë is. Dié eenheid is perfek vir 'n paartjie of individu wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek naby verskeie geriewe.

Die ateljeewoonstelletjie het 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Dié eenheid het ook 'n goed toegeruste kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, oondjie met 'n tweeplaatstoof, ketel en ingeboude kaste.

Die leefarea het 'n TV met volledige DStv. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Lekker Rus is naby besighede, winkelsentrums en hospitale geleë. Die verblyf ervaar nie beurtkrag nie en gratis WiFi is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Irene S
5.0
Sal vir seker weer daar bly! Baie lekker gebly! Baie stil en rustige omgewing. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Plekke was netjies, styl...
Sien meer
Aug 2024
Olrike P
Saam met lewensmaat
5.0
Value for money to book at this venue. Warm welcome, clean, and good night's rest.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Rina V
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam en rustig. Dit is 'n aangename en netjiese en ruim plek. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly as ek verblyf in Bloemfontein soek. Veilig en r...
Sien meer
Jul 2024
Leonie B
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte blyplek. Alles was perfek - netjies, skoon en modern met alles wat mens nodig mag hê. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons gemaklik te ...
Sien meer
Jun 2024
Attie D
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Baie dankie. Het heerlik gebly.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Vorstersingel 15, Fichardtpark, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Gaste dink Lekker Rus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
R700 R595
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
R700 R595
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vorstersingel 15, Fichardtpark, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11683e5f7cb7d3d2b1a3e7d0d47982d6b4f38fe4c11979889d7a73b7112d12b3d88309acab8b66887a72536bb5bb31d83d05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R595 per nag (plek vir 2) 52 5 1 5 15 Vorster Crescent Fichardtpark 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.135672617487 26.176271215081

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang