Lekker Slaap Huis
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Carin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Shantal W - Jan 2022
Algehele gradering
My family and I had an absolutely pleasant stay. Thank you to Carin and Willem for being such amazing hosts.
Bianca J - Jun 2019
Algehele gradering
Gerieflik asof ons by ons eie tuiste was! Als wat jy nodig het, met vriendelike eienaars.
Productive Systems L - Mei 2019
Algehele gradering
Puik!
Lekker Slaap Huis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Julle was wonderlike gaste. Waardeer dit.
Groete en sien uit om jul weer te sien in die toekoms.
Willem en Carin
Sharon D - Apr 2018
Algehele gradering
Awesome!
Lees meerDeon V - Mrt 2018
Algehele gradering
Perfek!
Wendy W - Feb 2018
Algehele gradering
Awesome.
Mea J - Des 2017
Algehele gradering
Het tuis gevoel, ontspanne en veilig.
Alethea M - Nov 2017
Algehele gradering
Pragtige huis en eienaars.
Shantal P - Aug 2017
Algehele gradering
Awesome and comfortable.
Carike E - Apr 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies.
Lekker Slaap Huis se terugvoer
Baie dankie Carike, vir die mooi gradering. Groete, Willem en Carin.
Riaan K - Sep 2017
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik geleë met 'n vriendelike ontvangs en baie gerieflik toegerus.
Edward W - Nov 2017
Algehele gradering
Dit was stunning en baie, baie lekker.
Lees meer- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Mozart-singel 10, Kaapzicht, Panorama, 7500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang