Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekker Slaap Huis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Shantal W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

My family and I had an absolutely pleasant stay. Thank you to Carin and Willem for being such amazing hosts. We were warmly welcomed and the house is short of nothing. I will definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2019

Gerieflik asof ons by ons eie tuiste was! Als wat jy nodig het, met vriendelike eienaars. Baie dankie! Sal definitief weer gebruik maak van julle tuiste! Kinders was gemaklik en daarvoor kry julle 10/10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Productive Systems L
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2019

Puik! Skoon, netjies en goed geleë!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carin
Lekker Slaap Huis
Baie dankie vir die mooi resensie. Julle was wonderlike gaste. Waardeer dit. Groete en sien uit om jul weer te sien in die toekoms. Willem en Carin

Sharon D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2018

Awesome! We were pleasantly surprised by the home when we arrived. And I say home, because that is what it felt like. A home away from home. For a family of 5 we had more than enough space and comfort. The home is fully equipped and then some, with more amenities than we actually found time to enjoy. We found it to be centrally located and therefore easy to plan our day and get to where we wanted to go. Carin and Willem were wonderful hosts, very accommodating. Not only would I recommend them to others, I would not want to stay anywhere else on future trips to Cape Town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon V
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2018

Perfek! Baie netjiese ruim huis met lekker braaiplek langs die swembad, in 'n baie goeie omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Feb 2018

Awesome. We had an awesome stay at Lekker Slaap Huis. It has all the comforts one needs, is super neat and tidy, is centrally situated and we felt very safe. The owners are the friendliest and most helpful hosts. My family and I wilI definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mea J
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2017

Het tuis gevoel, ontspanne en veilig. Ek (ons sal) Lekker Slaap Huis vir enige iemand aanbeveel, was lekker om saans tuis te kom na die dag se woelinge. Gasvrye eienaars, maar vry laat voel in alles, great mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alethea M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2017

Pragtige huis en eienaars. Die mees vriendelikste eienaars wat ek nog ontmoet het, met 'n pragtige huis ten volle toegerus met alles wat jy benodig. 'n Huis weg van jou huis! Ontspanne en veilige atmosfeer wat hulle skep. Baie dankie tannie Carin en oom Willem vir julle gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shantal P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2017

Awesome and comfortable. We had an awesome and very comfortable stay at Lekker Slaap Huis which is centrally situated to utmost convenience. I would highly recommend for future reference.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carike E
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2017

Baie gerieflik en netjies. Vriendelik en behulpsame eienaars.Het heerlik gebly met alles wat jy dalk mag nodig hê. Baie netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carin
Lekker Slaap Huis
Baie dankie Carike, vir die mooi gradering. Groete, Willem en Carin.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Mozart-singel 10, Kaapzicht, Panorama, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd02ae415eb1e6723c5e930b39a35430e365098e37baa7d104884d10225d87eefa63eb2c109670dc1e2131df8a392440362b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 10 Mozart Crescent Kaapzicht 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -33.887064243242 18.565089618711

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang