Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekker Slaap Huis

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Mozart-singel 10, Kaapzicht, Panorama, 7500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Lekker Slaap Huis bied gerieflike selfsorgverblyf in die Kaapstadse voorstad Panorama, wat naby Panorama MediClinic, N1 City en ander hospitale in die area is. Die eenheid is baie sentraal. Nabygeleë besienswaardighede sluit Durbanville se Wynroete, Tygervallei Winkelsentrum, GrandWest Casino, Tafelberg, Tygerberg Natuurreservaat en Kaapstadse strande in.

Verblyf is beskikbaar in 'n vakansiehuis wat op die eienaar se perseel geleë is. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 1 volledige badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet, 'n oopplan-kombuis en veilige parkeerplek vir 1 voertuig. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 1 dubbelbed.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstoof, oond, skottelgoedwasser en wasgoedgeriewe. Bykomende geriewe sluit 'n braai-area, swembad, TV, DStv, kaggel en veilige parkeerplek in.

Die eienaars woon op die perseel in 'n aparte woonstel met 'n privaat ingang.

Gaste kan doendinge soos swem, wynproe, wonderlike restaurante, ysskaats, bergfietsry en voetslaan in die area geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Lekker Slaap Huis
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Mozart-singel 10, Kaapzicht, Panorama, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lekker Slaap Huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Mozart-singel 10, Kaapzicht, Panorama, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd02ae415eb1e6723c5e930b39a35430e365098e37baa7d104884d10225d87eefa63eb2c109670dc1e2131df8a392440362b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 10 Mozart Crescent Kaapzicht 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -33.887064243242 18.565089618711

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang