Lekker Weskus - Waterfront Port Owen Marina
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Owen-rylaan, Marina Point, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Vanaf R3 900 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Lekker Weskus is 'n eksklusiewe waterfront-eiendom in Port Owen, sowat 145 km vanaf Kaapstad en etlike minute vanaf die vissersdorpie, Laaiplek.
Die huis het 4 slaapkamers, 2 badkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Al die slaapkamers het dubbelbeddens.
Daar is 'n oopplan-kombuis en -sitarea, toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. 'n Opwasarea met 'n skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV.
Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai. Die eiendom het sy eie jetty met direkte toegang tot die baai waar gaste kan visvang of seil.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Natasha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Port Owen-rylaan, Marina Point, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Lekker Weskus - Waterfront Port Owen Marina het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Owen-rylaan, Marina Point, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang