Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekkerbreek Lodge

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rondefontein 84 JR Plaas, Dinokeng, 0406, Limpopo
  • Vanaf R8 250 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Lekkerbreek Lodge bied rustige en gerieflike selfsorgverblyf in die Noordelike deel van die Dinokeng Groot 5 Wildreservaat. Die lodge kan slegs in sy geheel bespreek word, geen enkelkamer besprekings nie. Die lodge is deurdag ontwerp met 'n sentrale sitarea en spog met uitsigte oor die omliggende bosveld. Dit is ideaal vir gesinne of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die lodge het 6 privaat kamers met en suite-badkamers en het slaapplek vir 12 gaste. Twee kamers het koninggrootte-XL-beddens wat elk in 2 enkelbeddens geskei kan word. Twee kamers het koninggrootte XL-beddens. Twee kamers het koningingrootte-beddens. Elke en suite-badkamer het 'n stort en een slaapkamer en suite het 'n stort-oor-bad wat oor die bosveld uitkyk. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n kroeg met 'n yskas, 'n TV met DStv en gemaklike rusbanke. Dié area lei na 'n dekarea met 'n 14-sitplek tafel en stoele, 'n onderdakgasbraai, 'n boma-area met stoele, 'n swembad en 'n oerwoudgimnasium vir kinders.

Gratis WiFi in die leefarea en veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste kan ook die veerpyltjiebord, tafeltennis en oefenfiets geniet.

Neem asseblief kennis dat die eiendom 12 gaste akkommodeer, sou daar enige bykomende kinders bygevoeg word, sal daar 'n addisionele fooi aan die instansie betaalbaar wees.

Kamer-opset

Slaapplek vir 12 mense 6 Slaapkamers 6 Badkamers, 6 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Mariska V
Saam met vriende
5.0
Ongelooflik netjies, skoon en mooi. Dit was 'n fantastiese naweek! Baie skoon en netjies en diens was uitstekend. Sal definitief teruggaan.
Aug 2024
Kobus P
Saam met vriende
5.0
Netjies, mooi en lekker. Dit was verskriklik lekker, die diens en hulp 1ste klas.
Jul 2024
Tamarind H
Saam met vriende
5.0
Lekkerbreek Lodge is an ideal retreat for self-catering. The entire lodge is well-equipped to cater to guests' self-catering needs. The...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Imke B
Gesin met klein kinders
5.0
The best weekend! We had a fantastic stay. The house and rooms were impeccably neat and equipped with everything we needed. The staff w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Joanna L
5.0
We had the most wonderful family weekend away! The accommodation was perfect and the setting is superb. Salome and Frans were wonderful...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jenny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Rondefontein 84 JR Plaas, Dinokeng, 0406, Limpopo
  • Gaste dink Lekkerbreek Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R8 250
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R8 250
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rondefontein 84 JR Plaas, Dinokeng, 0406, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90c1646f11d98e8e10b5e0dcd4d98fc9f74d618ae087856f55e039f1e898d496ab2bde79c80f7e082759001095d4dad8e4d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 250 per nag (plek vir 12) 11 5 1 5 Rondefontein 84 JR Farm Dinokeng 0406 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.315318292991 28.40244799443

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang