Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekkerdoeks

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jeanine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 48 resensies vir Lekkerdoeks
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Elna L - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna L

Lovely comfortable room with the kindest hostess.

Lovely one night stay after a stressful day. Would definitely return.

Lekkerdoeks se terugvoer

Thank you Elna ... you're more than welcome.

Lekkerdoeks
Nichola A - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nichola A

Awesome.

Awesome stay away from home. The name says it all. Lekkerdoeks.

Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Kobus V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V

Vriendelik, gasvry, behulpsaam.

Ja, ek het lekker gebly.

Lekkerdoeks se terugvoer

Baie dankie Kobus. Kom gerus weer.

Lekkerdoeks
Johann B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann B

Very accommodating!

Baie lekker opset. Die klein kombuis area was 'n groot plus!

Lekkerdoeks se terugvoer

Was lekker om jou te ontmoet, Johann Beyers. Kom gerus weer.

Lekkerdoeks
Piet L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet L

Pragtige omgewing, netjies, meer as voldoende of verwagting.

Baie aangenaam, vriendelike en hulpvaardige eienaars. Sal enige tyd weer terugkeer en aanbeveel.

Lekkerdoeks se terugvoer

Baie dankie Piet. Hoop om jou weer te sien.

Lekkerdoeks
Harris M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harris M

Lovely fantastic enjoyable place to stay.

Fantastic to stay at lekkerdoeks. Thank you to the website for providing me with a nice friendly family.

Lekkerdoeks se terugvoer

Would like to see you again. Thank you so much.

Lekkerdoeks
Liz B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz B

Comfortable and very private, I needed that.

Such a restful comfortable atmosphere. Hostess was really most friendly and the welcome really warm. Thank you.

Lekkerdoeks se terugvoer

Dankie Liz, dit was heerlik om jou te ontmoet.

Lekkerdoeks
Lindie M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie M

Rustig en netjies.

Die gasvrou is vriendelik en het ons van die begin af welkom laat voel. Die plekkie is lekker groot met baie kaste, skoon en netjies. Sal beslis aanbeveel.

Lekkerdoeks se terugvoer

Lindie, baie dankie. Julle is enige tyd welkom hier.

Lekkerdoeks
Ian And Nikee M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ian And Nikee M

We had a peaceful, comfortable stay.

Felt very welcomed on arrival. The room is more than adequate for 2 people with a private bathroom. There is even a single bed for a child. The garden is beautiful.

Lekkerdoeks se terugvoer

Baie dankie, Ian en Nikee. Dit was eerlik om julle te kon huisves.

Lekkerdoeks
Nichola A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nichola A

Enjoyed my week long stay.

Quiet area. Lots of greenery and shade. Quite cosy.

Lekkerdoeks se terugvoer

Thank you Nichola. Hope to see you again.

Lekkerdoeks
Seef C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seef C

Het lekker gedux in 'n wonderlike omgewing en beste gasvryheid.

Wonderlik verblyf en beste ligging.

Lekkerdoeks se terugvoer

Mis julle klaar.

Lekkerdoeks
Susan J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan J

Definitely "a home away from home".

Ons sal beslis weer by Lekkerdoeks 'n bespreking maak, met die in trap slag het ons klaar baie welkom gevoel. Jeanine het ons met ope arms ontvang en ons nie as gaste laat voel nie, maar dadelik as familie. Baie dankie Lekkerdoeks, ons het die kuiertjie by julle vreeslik baie geniet en julle gasvryheid word baie waardeer.

Lekkerdoeks se terugvoer

Baie dankie, Susan.

Lekkerdoeks
Jeanette H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette H

'n Klein paradys!

Dankie Jeanine vir jou gasvryheid, jou plekkie is uniek, jou tuin met die hasies en die hadedas wat elke dag kom kuier is pragtig. Ek het baie lekker daar gebly, dit was stil, baie skoon en niks het gekort nie. Dankie, ek sal jou plekkie enige tyd aanbeveel.

Lekkerdoeks se terugvoer

Baie dankie Jeanette. Was so lekker om jou hier te kon hê.

Lekkerdoeks
Carol H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol H

We enjoyed it and felt very welcome.

Mention must be made that the en suite bathroom is down a passage and not adjoining the bedroom. . We were very happy with all the arrangements. Beautiful garden.

Lekkerdoeks se terugvoer

Dankie Carol

Lekkerdoeks
Helen A - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen A

Fantasies!

Rustig, veilig en 'n vriendelike, warm ontvangs. Haar gasvryheid is tops. Kom verseker weer daar kuier/oornag.

Jacoline M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacoline M

Heerlik, rustig.

Baie mooi tuin, rustige atmosfeer, maar meer soos 'n gastehuis, nie regtig self-catering.

Johann S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann S

Baie lekker.

Baie gawe mense. Al negatief is dat die TV nie sportkanale het nie.

Lianca C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lianca C

Netjies en veilig.

Perfek vir 'n vinnige oorslaap plekkie. Maar ook toegerus vir langer bly! Gasvrou was vriendelik en baie behulpsaam!

Leoni S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leoni S

Vriendelike ontvangs. Lieflike, skoon plekkie.

Lekker privaat en rustig. Het die hasies in die tuin baie geniet. Gasvrou was lieflik.

Lekkerdoeks se terugvoer

Was so lekker om julle te kon huisves. Hoop ek sien julle weer spoedig.

Lekkerdoeks
Gerrit P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit P

Rustig, stil, lekker, ontspan.

Baie mooi tuin, met haasies en 'n lekker braaiplek wat gedeel word. Ligging is sentraal, so jy kan daguitstappies oralheen doen. Ons het regtig baie lekker gebly. Jy is uit die gejaag van die stad en winkels is naby.

Lekkerdoeks se terugvoer

Dankie Gerrit

Lekkerdoeks
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Nico V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V

Baie lekker gebly. Dit was baie rustig en Jeanine was baie vriendelik en behulpsaam.

Sal Lekkerdoeks aanbeveel.

Candice P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice P

Peaceful and comfortable.

My only regret is that I wasn't able to stay longer. It was peaceful. The bathroom was spacious. Was such a lovely stay. Highly recommended if in need of a decent recent that's affordable.

Lekkerdoeks se terugvoer

Wat 'n voorreg om sulke wonderlike mense te kon huisves. Altyd 'n voorreg.

Lekkerdoeks
Brent L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brent L

Very enjoyable.

Very enjoyable stay. Warm and friendly customer service and a very convenient location for us.

Dominique T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique T

Complete relaxation.

Thank you for the wonderful time.

Lekkerdoeks se terugvoer

Was so lekker om jou te ontmoet. Kom gerus weer

Lekkerdoeks
Najma A - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Najma A

Fabulous.

Just the way we wanted peace and calm. You will enjoy I'm telling you.

Andre J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre J

Ons het baie lekker gedoeks.

Baie vriendelike mense.

Lekkerdoeks se terugvoer

Dit is altyd lekker om te hoor my gaste is so tevrede. Kom asb weer.

Lekkerdoeks
Hans L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hans L

We enjoyed staying in George.

Enjoyed staying at the self-catering home.

Lekkerdoeks se terugvoer

Hoop om julle gou weer te sien.

Lekkerdoeks
Pieter W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter W

Rustige verblyf en 'n gulde ontvangs. Lekker gebly by Lekkerdoeks.

Sien sterre.

Lekkerdoeks se terugvoer

Baie dankie Pieter, kom gou weer.

Lekkerdoeks
Andre D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre D

Very hospitable, beautiful garden and very pleasant staff. Would go back again anytime.

It was relaxing and peaceful.

Lekkerdoeks se terugvoer

Altyd lekker om te weet my gaste voel welkom en veilig.

Lekkerdoeks
Elzabe V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabe V

Heerlik geslaap en rustig. Baie sentraal.

Pragtige omgewing en baie veilig gevoel. Heerlik geslaap en die eienaar is baie vriendelik en hulpvaardig.

Lekkerdoeks se terugvoer

Ag dit was so ń voorreg om jou by ons te kon huisves....

Lekkerdoeks
Andrewlene M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrewlene M

Dit was awesome.

Lekkerdoeks was die beste

Lekkerdoeks se terugvoer

Kom gerus weer.

Lekkerdoeks
Jaco V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Lekker huislike atmosfeer.

Kamer baie gerieflik. Netjies en skoon. Sal weer daar bly in die toekoms.

Lekkerdoeks se terugvoer

Baie dankie Jaci, sien uit om julle weer te sien. Was my voorreg om julle hostess te kon wees.

Lekkerdoeks
Viaan J - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Viaan J

Simply the best

What an awesome stay! The hostess was one of the friendliest people I have ever met. The accommodation was awe-inspiring and excellent value for money. I would highly recommend this beautiful little diamond in George to any travelers looking for a place to stay.

Lekkerdoeks se terugvoer

Dit was my voorreg om sulke dierbare mense te huisves. Baie dankie vir jul ondersteuning. Kom kuier gerus weer.

Lekkerdoeks
Nadine H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine H

Baie gemaklik.

Geen klagtes. Baie lekker en gemaklik gebly.

Levona E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Levona E

Very relaxed and welcoming.

It was peaceful, relaxed and comfortable.

Natalie M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie M

I enjoyed it very much.

The owner is a warm, welcoming person that made the stay very pleasant. Thank you very much Jeanine.

Lekkerdoeks se terugvoer

Natalie was 'n uitmuntende gas. Sy sal altyd welkom wees.

Lekkerdoeks
Etienne S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne S

Uitstekend.

Pragtige eiendom, waarde vir geld.

Esmeralda P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmeralda P

Uitstekend, asemrowend, pragtig en rustig.

Ek sal Lekkerdoeks vir almal aanbeveel - enkelreisiger, gesin of paartjie. Dit is pragtig en rustig. Die eienaar is baie gasvry en behulpsaam. Sy is die beste. Uitstekende diens en atmosfeer. Die tuin is mooi en ons het met die aankoms ’n foto in die tuin geneem. Dit is ’n lekker plekkie om weg te kom van die besige lewe. Ons kom weer.

Lekkerdoeks se terugvoer

Dit is so lekker om te hoor, my gaste is vir my belangrik. Hoop om julle gou weer te sien.

Lekkerdoeks
Gerald F - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald F

Ons het 'n wonderlike vakansie-ervaring gehad op 'n plaas, 'n klipgooi van die see af. Sal weer gaan en ons kan dit sterk aanbeveel.

Ons was baie gelukkig met die akkommodasie en die diens wat ons ontvang het. Die ligging van die plek en die pragtige uitsigte wat jy het.

Lekkerdoeks se terugvoer

Dit is altyd lekker om mense te ontmoet en hulle tuis te laat voel. Julle maak dit so maklik om lief te word vir mense soos familie. Dis ń groot voorreg!

Lekkerdoeks
Johan K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Eie tuiste!

Die gasvryheid van die eienaars was oorweldigend vir ons. Voel soos eie tuiste!

Ria N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria N

Baie gasvrye en warm ontvangs.

Mooi tuin en alles was baie skoon en netjies. Ek sal hierdie aanbeveel vir mense wat in George wil oorbly.

Anneké T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneké T

Dit was heerlik!

Ek het rerig lekker gebly. Hulle het so baie moeite gedoen en die huis is lieflik. Dit was 'n oulike verrassing om die hasies in die tuin te kry, en het sommer net 'n gemaklike gevoel gehad. Beveel sterk aan!

Chanique P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chanique P

Baie rustige atmosfeer.

Die 3 aande wat ons spandeer het, was baie lekker. Ons kon lekker rus en Jeanine is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer kom!

Lekkerdoeks se terugvoer

Dankie Chanique, was lekker om julle hier te kon hê.

Lekkerdoeks
Val S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Val S

Vriendelikste dame ooit, gaan uit haar pad uit vir jou.

Baie lekker geslaap en vreeslike vriendelike diens.

Lekkerdoeks se terugvoer

Dankie Valerie, ons sal plan maak met ń rooster. Bly julle het dit geniet.

Lekkerdoeks
Hennie H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie H

Ons het lekker gebly!

Dis 'n gastehuis en nie selfsorg nie. Al wat ons nie mee gelukkig was nie, was die braairoosters wat baie vuil en geroes was. Dit kan gerus opgeknap word.

Lekkerdoeks se terugvoer

Dankie Hennie, sal rooster vervang. Was heerlik om julle te ontmoet en te huisves.

Lekkerdoeks
Carmen L - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carmen L

Rustige, netjiese verblyf.

Janine is baie hulpvaardig en vriendelik. Pragtige tuin met oulike hasies en voëltjies. WiFi is vinnig en gerieflik.

Lekkerdoeks se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoering. Altyd lekker om mense te ontmoet en seker te wees hulle voel welkom.

Lekkerdoeks
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Willowweg 2, Heather Park, George, 2630, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16c0c35cc540345dda21f4581b43586ed21a6d016c51ecbae47e0e67d29ab3486ea05ca4c7e309a979e6e0efc8850cda3191?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 2 Willow Road Heather Park 2630 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.957859414965 22.424364833355

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang