Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekkerdoeks

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Willowweg 2, Heather Park, George, 2630, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lekkerdoeks bied 3 verblyfopsies op die eienaars se perseel in George. George is aan die voet van die Outeniekwaberge geleë en is die ideale basis vanwaar gaste die Tuinroete kan verken.

Lekkerdoeks is 'n eenslaapkamer-eenheid met kombuis en slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed.

Air@Willow is 'n kamer in die huis met 'n privaat ingang en 'n oopplan-sitarea en -kombuisie. Daar is 'n dubbelbed en enkelbed vir 'n kind. Gaste van hierdie kamer maak van 'n privaat en aparte badkamer gebruik. Daar is 'n bank met 2 sitplekke wat kan dien as 'n bed vir 'n kind. Die eenheid het 'n kombuisie met 'n ontbythoekie, mikrogolf, yskassie en eetgerei.

Love@Home het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en die badkamer het 'n stort-oor-bad. Die eenheid het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie eenheid het 'n privaat ingang en 'n en-suite badkamer.

Doendinge in die area sluit is die pragtige Outeniekwaberge, wandelpaadjies, bergfietsroetes en hengelgeleenthede in. Die wêreldbekende Fancourt Gholfbaan is 2 km weg.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Johlene J
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker wegbreek plekkie. Lieflike klein maar meer as genoeg ruimte vir 2 mense. Ideale ligging en veilige area.
Okt 2024
Courtney L
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Baie dankie vir die gasvryheid. Dit was fantasties. Ons sal beslis weer gebruik maak van Lekkerdoeks!
Sep 2024
Elna L
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely comfortable room with the kindest hostess. Lovely one night stay after a stressful day. Would definitely return.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Nichola A
5.0
Awesome. Awesome stay away from home. The name says it all. Lekkerdoeks.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Kobus V
5.0
Vriendelik, gasvry, behulpsaam. Ja, ek het lekker gebly.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jeanine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Willowweg 2, Heather Park, George, 2630, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lekkerdoeks het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Willowweg 2, Heather Park, George, 2630, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16c0c35cc540345dda21f4581b43586ed21a6d016c51ecbae47e0e67d29ab3486ea05ca4c7e309a979e6e0efc8850cda3191?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 2 Willow Road Heather Park 2630 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.957859414965 22.424364833355

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang