Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekkerdoeks

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Willowweg 2, Heather Park, George, 2630, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lekkerdoeks bied 3 verblyf-opsies wat op die eienaars se eiendom in George geleë is. George, geleë aan die voet van die Outeniekwaberge, bied 'n uitstekende basis vanwaar u die Tuinroete kan verken.

Lekkerdoeks is 'n 1-slaapkamer-eenheid, geskik vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed.

Air@Willow is 'n kamer in die huis met 'n privaat ingang, en 'n oopplan-sitkamer en -kombuisie. Dit het 'n dubbelbed en 'n klein bed vir 'n kind. Gaste van hierdie kamer het toegang tot 'n privaat en aparte badkamer. Daar is 'n bank met 2 sitplekke wat as 'n bed vir 'n kind kan dien. Die eenheid het ook 'n kombuisie en ontbythoekie, toegerus met 'n mikrogolfoond, yskassie en eetgerei.

Love@Home is ingerig met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en die badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad. Die eenheid beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Dié eenheid het 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer.

Doendinge in die omgewing sluit die pragtige Outeniekwaberge, staproetes, bergfietsry en visvang in. Die wêreldbekende Fancourt-gholfbaan is 2 km van hier af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Skoonheidskliniek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 49 resensies vir Lekkerdoeks
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jeanine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Willowweg 2, Heather Park, George, 2630, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lekkerdoeks het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Willowweg 2, Heather Park, George, 2630, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16c0c35cc540345dda21f4581b43586ed21a6d016c51ecbae47e0e67d29ab3486ea05ca4c7e309a979e6e0efc8850cda3191?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 2 Willow Road Heather Park 2630 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.957859414965 22.424364833355

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang