Lekkerdoeks
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Willowweg 2, Heather Park, George, 2630, Wes-Kaap
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lekkerdoeks bied 3 verblyf-opsies wat op die eienaars se eiendom in George geleë is. George, geleë aan die voet van die Outeniekwaberge, bied 'n uitstekende basis vanwaar u die Tuinroete kan verken.
Lekkerdoeks is 'n 1-slaapkamer-eenheid, geskik vir 2 gaste, en is ingerig met 'n koningingrootte-bed.
Air@Willow is 'n kamer in die huis met 'n privaat ingang, en 'n oopplan-sitkamer en -kombuisie. Dit het 'n koningin-groote bed en 'n klein bed vir 'n kind. Gaste van hierdie kamer het toegang tot 'n privaat en aparte badkamer. Daar is 'n bank met 2 sitplekke wat as 'n bed vir 'n kind kan dien. Die eenheid het ook 'n kombuisie en ontbythoekie, toegerus met 'n mikrogolfoond, yskassie en eetgerei.
Love@Home is ingerig met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en die badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad. Die eenheid beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Dié eenheid het 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer.
Willow Creek is ń privaat eenheid met ń dubbelbed en oop plan badkamer. Daar is stoep met braaigeriewe eksklusief vir Willow Creek gaste.
Doendinge in die omgewing sluit die pragtige Outeniekwaberge, staproetes, bergfietsry en visvang in. Die wêreldbekende Fancourt-gholfbaan is 2 km van hier af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jeanine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 54
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Willowweg 2, Heather Park, George, 2630, Wes-Kaap
- Gaste dink Lekkerdoeks het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Heather Park Blanco George Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Willowweg 2, Heather Park, George, 2630, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang