Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boertjie se Droompie @ Lekkerdroom Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lucas Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 39

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 39 resensies vir Boertjie se Droompie @ Lekkerdroom Farm
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Sigrid V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sigrid V

Awesome!

So 'n lekker wegbreek. Amazing! Sal enige tyd weer gaan.

Francois D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D

Dis 'n wil-weer-beslis-teruggaan-tipe plek.

Lekkerdroom is baie hoog op ons lys van "ons gaan beslis weer daar 'n draai maak". En ons gaan beslis weer terug en dan vir langer. Ons het in Lê-Lê Huisie gebly. Dié huisie is, in my opinie, die meer private huisie van almal. En ons het nou en dan die sebras gesien van die stoep af. Die klomp diere is ook aangenaam en kinders sal dit beslis geniet. Tessellaarsdal is net om die draai en ons het die Saterdag, wat my verjaarsdag was, by die ou poskantoor wat nou 'n koffie winkel is, die wonderlikste tjoklit en lemon meringue koek gaan eet. Daai tannie weet hoe om te bak. Ons gaan beslis weer terug en kan nie wag nie.

Adelle C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelle C

Dit was 'n rustige sterreryke area wat rustigheid vir jou siel gee.

Met die aankoms is ons vriendelik gegroet en verwelkom. Die verblyf is perfek en ons het die rustigheid en die diere terdeë geniet.

Danie S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S

Lekker gerieflike rustige verblyf. Die diere maak dit interessant. Die stort in "Boertjie se droompie" is 'n wenner.

"Boertjie se droompie" is ruim en goed ingerig. Lucas, sy vrou en seuntjie is baie gaaf en vriendelik. Lucas het ons selfs op Nuwejaarsdagoggend gehelp met 'n nood sweiswerkie.

Tracey K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey K

Hosts fantastic and interactive, animals great for the kids.

Lovely, quiet area.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die gashere is wonderlik en die kinder het die diere geniet.

Heerlike stil area.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Contessa L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Contessa L

Quiet and relaxing.

Had a nice stay apart from having to jump over a high gate because we didn't have access.

Boertjie se Droompie @ Lekkerdroom Farm se terugvoer

Good day Contessa,

We are so sorry if you have not enjoyed your stay.
Our entrance gate are pre-loaded with the clients cellphone number. Only that number can open the gate and no other number, for extra security of guests. None of our clients had a problem and we have resolved the matter by given the clients a remote to open the gate.
All units are personally inspected by us for cleanliness. All bedding etc are replaced between guests. The clients that stayed in the same unit namely Adelle C were completely satisfied and gave us a 5 rating.

Boertjie se Droompie @ Lekkerdroom Farm
Paul B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul B

Fantasties. Wonderlike atmosfeer met diere, kamele, lamas, donkies, papegaaie (krys soos kraaie) en gewone plaasdiere en ook paddas wat kwaak in die nag.

Hierdie plasie het eenvoudige, netjiese verblyf met alles wat ons nodig gehad het. Dit is wonderlik hoe kunstig die eienaars ou implemente, meubels, speelgoed en plante gebruik om die huisies mooi te laat vertoon. Vir die verblyfkoste gevra, verwag mens sekerlik nie 3-ster weelde nie en is ons verwagtinge oortref. Daar is 'n mooi uitsig oor die vlakte in die rigting van Caledon. Die verskillende diere lei tot 'n wonderlike atmosfeer. Daar is kamele, lamas, donkies, papegaaie (krys soos kraaie) en gewone plaasdiere en, ook, paddas wat kwaak in die nag. Die agtergrond geluide het ons goed laat slaap. Op teen die hang van die Kleinrivierberge (tussen Lekkedroom en Stanford) is die weer meer soos die Stanfordkant, 'n paar grade koeler as in, bv., Caledon, so 25 km weg. Steeds is die mooi swembadjie nie te versmaai op 'n warm dag nie. Die De Postkantoor-retaurant en -snuisteryewinkel ('n poskantoorgebou uit 1891), in Tesselaarsdal net om die draai, bied lieflike disse wanneer hulle oop is (kyk webwerf vir oop tye; verskaf ook permitte vir bergfietsroetes.). Die area is 'n bergfiets-paradys beide vir die wat net wil ry op goeie grondpaaie en die wat iets tegnies soek (soos byvoorbeeld die Haarkapperspas na Stanford – vir die onverskrokkenes). Alles-en-alles: 'n wonderlike ontdekking.

Rita N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita N

Absoluut fantasties.

As jy van rustigheid hou is die plek tops.

Marthie P - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie P

Lovely little rustic cottage, well equipped, very friendly and hospitable owners.

See stars.

Angelique D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique D

Awesome!

Lekkerdroom Farm was one of the best getaways that we have had! The owner was friendly and welcoming, the house was clean, and the animals were a great attraction for our daughter!

Geraldo M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldo M

Dit was 'n lekker plaas-ervaring.

Die kinders het dit geniet en hulle was nie vir een oomblik verveeld nie. Die diere is werklik 'n belewenis. Goeie ontvangs en die eienaars is baie vriendelik. Die seuns het lekker met die eienaar se seun gespeel, wat ons op die plaas rondgeneem het. Rivier-ervaring was great vir die seuns! Sal beslis weer teruggaan.

Isla K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isla K

Peace and quiet with fresh air.

What a beautiful place with real animals. Peace and quiet with fresh air. Friendly host.

Juliette S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliette S

Heerlik gekuier en gebly, ons familie was ook in 2 van die ander huise.

Lekkerdroom se selfsorghuisies is in 'n baie mooi en veilige area en die eienaar, Lucas, en sy gesin is baie vriendelike en hulpvaardige gashere. Ons sal definitief weer soontoe wou gaan vir 'n heerlike plaaskuier. Ons familie was in 3 van die huisies en almal het lekker gekuier en ontspan en die diere op die plaas baie geniet!

Bonny P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonny P

Awesome place. Lovely people. Cute animals.

Amazing place. Great people. Cute animals, so accommodating.

Rosa L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosa L

Ons het 'n rustige plaas atmosfeer beleef en was hartlik verwelkom deur Lucas, die plaasboer.

Ons het in Boertjie se Droompie tuis gegaan wat ruim genoeg was vir die 4 volwassenes en 5 honde wat ons gehad het. Die erf buite was groot genoeg vir al ons diere en die huis was baie netjies. Ons het veral die kamele, zebras en bokke geniet vroeg oggend. Die vriendelikheid van die boer en sy vrou is n groot pluspunt.

Debbie D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie D

A good and relaxing getaway.

A good, value for money place to get away and relax. Hosts were very friendly and organised. Lovely to see the newly born zebra foal and interact with the camels. Thanks for a very pleasant stay.

Francois O - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois O

'n Plek waar jy kan rustig word en die stilte van die natuur waardeer.

Baie lekker gekuier en Lukas en sy vrou was baie gasvry en behulpsaam. Sal weer op Lekkerdroom gaan oorbly.

Juanita K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita K

Rustig.

Rustigheid. Iets vir almal om te doen. Ons het heerlik gebly. Oorgenoeg spasie.

Glynnis D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glynnis D

Idilies, hierdie was my beste vakansiebestemming ooit.

Hierdie was 'n pragtige plek met baie vriendelike eienaars en het ons baie welkom laat voel. Die plek het gerieflike geriewe en alles wat 'n mens nodig het tydens jou verblyf. Die kinders het veral die baie verskillende diere op die plaas geniet. Die verblyf is naby genoeg aan ander plekke by die kus en die uitry is dus nie moeite nie.

Mariska V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska V

Awesome plek! Lucas is vriendelik, behulpsaam en die plek is baie skoon en netjies.

Ons het die Boertjie eenheid gebruik vir 10 dae en kan Lekkerdroom definitief aanbeveel! Ons het twee jong kinders en selfs vir hulle was dit great! Hulle het die swembad, plaasdiere en oop plekke om te hardloop en ontdek vreeslik geniet. Vriende het by ons aangesluit vir so 4 dae en is met vriendelikheid verwelkom net soos ons was. Lucas is awesome en selfs toe ons die eerste aand eers na 22:00 daar stop was hy vriendelik en het ons verwelkom met 'n glimlag en vir ons gewys waar als is en hoe als werk. Die omgewing is rustig en veilig en ons sal definitief weer terug gaan.

Kallie J - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kallie J

Heerlik, rustig en besonders.

Sal gerus weer Lekkerdroom Farm besoek en aanbeveel.

Piet D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet D

Great weekend.

Even before we got there, Lucas was a brilliant host. Phoned me to confirm arrival, entry, ice and wood and checked if I had any other queries. Lucas made us feel right at home. We stayed in "Boertjie se droompie" and loved it. Wonderfully peaceful place to go to. We went down to the river to play around in the stream and the kids had a wonderful time playing in the mud. Very happy to recommend it and happy to go there again.

Jean Henri N - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean Henri N

Ongelooflike gasvryheid en plek vir rus uit die stad.

Het laat die aand aangekom by Lekkerdroom en die hele area se krag was af. Ons was verwelkom deur Lucas met braai vuur aangesteek binne, met kaggelvuur, kerse en koffie op die pot binne (asook spaar hout vir later). Gasvryheid uit die boonste gestoeltes. Pragtige plaas uit die stad en sal beslis aanbeveel aan enige iemand.

Sureya D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sureya D

Peace and quiet.

On arrival which was extremely early we were met by Lukas the owner who was exceptionally welcoming. We met his wife and his son all very helpful. We off loaded the vehicle way before check in and went to Hermanus. Both my husband and I have very stressful jobs and haven't had a day off in 2 months and with no regrets chose the perfect place to unwind. No hussle and bustle of the city life. We experienced primitive living. We spent weekends away at luxury apartments but this was by far the most memorable holiday ever. Will recommend Lekkerdroom to anyone wanting to unwind.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Rus en vrede.

Ons aankoms was baie vroeg en ons is ontmoet deur Lukas, die eienaar, wat baie verwelkomend was. Ons het sy vrou en seun ontmoet, almal baie hulpvaardig. Ons het die motor afgepak, ingeklok en na Hermanus gegaan. My man en ek het albei stresvolle werke en het nie 'n dag af gehad in 2 maande nie, en ons het die perfekte plek gekies om te ontspan - glad nie spyt nie. Dis ver van die gedruis van die stadslewe. Ons het 'n primitiewe leefstyl ervaar. Ons het naweke by luukse woonstelle al gebly, maar hierdie was verre weg die mees onvergeetlike vakansie ooit. Ons sal Lekkerdroom aan enigeen aanbeveel wat net bietjie wil ontspan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Clive A - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clive A

Absoluut uitstekend. Sal enige tyd weer kom.

Die doel van ons besoek was om as kerkleiers gehalte tyd saam te spandeer voor ons Sondag Godsdiens in die nabye Genadendal. Die ligging was perfek, die gasvryheid van Lucas en sy jong seun was 'n riem onder die hart. Net 'n jammerte ons het so 'n kort tydjie daar spandeer. Sonsondergang was een van die mooiste om te beleef. Die kampvuur het lank gebrand terwyl ons voorberei het vir ons Sondag-aktiwiteite. Hopelik is ons gou weer terug, vir 'n langer tydperk.

Linda W - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda W

The farm is so lovely and the cottages are so rustic.

We went to Lekkerdroom Farm with friends, there were 7 of us, so we had the six sleeper and the two sleeper. The six sleeper had everything you would need for a longer stay, even a washing machine. Lucas the owner of the farm is so interesting and he breeds parrots and showed us all around. They have two zebras, two ostriches, a semi-tame springbok that likes to butt you. Lots of springbok in another field, ducks, geese, chickens, and two gorgeous Great Danes. It's a fantastic place to take children, but even without children we loved it. Lucas supplies wood for the braai and his son Luke brings it round on a little trolley. Just down the road in the Old Post Office you can get the best cooked breakfast we've ever eaten. Well worth taking a trip out to Lekkerdroom Farm.

Bersan L - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bersan L

Groot verrassing om sulke diens en fasiliteite op so 'n stil plek te kry.

Lucas is 'n vriendelike en ware raakvat-eienaar en gasheer. Volpunte vir die gerieflike huis, met genoeg ruimte vir 'n gesin. Ons wou die Overberg-area gaan verken, maar ons was so beïndruk deur die huis, die stilte, die omgewing en landelike atmosfeer. Ons het dus net rustig verkeer en die plaaslike omgewing geniet. As jy jou volgende boek of proefskrif wil gaan voltooi, gaan doen dit op Lekkerdroom.

Janine M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine M

Baie vriendelike gasheer, heerlike wegbreek.

Die kinders het die plaas baie geniet. Alles was onverbeterlik.

Gerrit R - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit R

Onbeskryflike rustigheid in die natuur.

Van ons aankoms het Robertson familie ons welkom laat voel en niks was vir hulle enige moeite om ons verblyf aangenaam te maak nie. Sal weer gaan kuier.

Amanda S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Ons het heerlik gebly, baie dankie!

Lieflike natuurskoon, lekker verblyf, vriendelike mense wat jou onmiddellik laat tuis voel op hul werf, baie landelik! Dankie Lukas en Petro en klein Luke, ons het so lekker by jul en al die diere gekuier.

Chantelle M - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle M

Fantasties!

Ons het die plaas en verblyf baie geniet. Lucas is 'n fantastiese gasheer. Sal Lekkerdroom beslis aanbeveel en sal weer daar gaan kuier.

Ilse P - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse P

Ons het heerlik gebly, baie dankie!

Baie dankie, ons het heerlik gebly!

Alinda P - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alinda P

Perfek.

Rustig en veilig. Skoon en netjies. Gasheer laat jou welkom voel.

Attie V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie V

Dit was 'n heerlike tyd van rus en stap en rus.

Ons het die verblyf baie geniet. Die rustigheid was hemels. Lucas, Petro en Luke (saam met hulle honde) het vir ons en ons hond (Moya) met ope arms ontvang. Die kuier op die plaas het ons stoutste verwagtinge oortref.

Chantelle F - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle F

Ons het die plaas, gasheer en verblyf vreeslik baie geniet!

Sal beslis Lekkerdroom Farm aanbeveel vir oornagverblyf tussen Hermanus en Stanford of omliggende area - ongelooflike gasvryheid en lekker plaas met netjiese geriewe. Selfs die grondpad lyk baie goed!

Otto V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Otto V

Mooi en netjiese akkommodasie. Pragtige uitsig. Baie vriendelik en aangename gasheer. Beveel beslis aan.

Was oor Desember by Lekkerdroom. Die gasheer was so gaaf om selfs vir ons 'n sak ys in die vrieskas te los en daar was ook hout beskikbaar. Lekkerdroom het 'n pragtige uitsig reg rondom die woning en mens kan nie anders as om rustig te raak, selfs met 'n besige skedule nie. Sal beslis weer daar oorbly as ek in die omgewing is. Baie dankie Lukas.

Tienie V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tienie V

Wonderlik!

Daar was net een aspek wat die pragtige geriewe, tuin, smaakvolle uitleg, rustigheid en wonderlike ervaring van daar vertoef, oortref. Dit is die spontane, opregte vriendelikheid en gasvryheid van Lucas. Met absolute entoesiasme kan ons die verblyf daar aanbeveel. Ons sal weer gaan.

Madeleine D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Madeleine D

Heerlike stil en rustige omgewing vir iemand wat regtig wil wegkom van als.

Ons het oor Paasnaweek by Lekkerdroom Farm gebly en Lucas en sy vrou was uiters gasvry, vriendelik en behulpsaam - daar was selfs 2 yskoue biere in die yskas en Paaseiers op die bed om ons te laat welkom voel. Die plaas is redelik ver van dorpe af en dus ideaal vir iemand wat opsoek is na stilte en privaatheid.

Lynn G - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lynn G

Peaceful, rustic retreat. We were made comfortable by the host.

Cottage for two is quaint and rustic - quiet and clean although a little cold. Lucas our host moved us to the larger cottage (more contemporary) for the 2nd night, which has a fireplace, so that was great! The added touch of delicious homemade rusks was appreciated. One wishes time could stand still to take in the beauty of the natural openness of the area.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lekkerdroom Plaas, Tesselaarsdal, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAyNmMzNWYwLTQ5MGItNDAxYy05MmZmLWYyMzRkODg1ZWU1OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 39 5 1 5 Lekkerdroom Farm Tesselaarsdal 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.363467143928 19.49891593079

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang