Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boertjie se Droompie @ Lekkerdroom Farm

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lekkerdroom Plaas, Tesselaarsdal, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Boertjie se Droompie @ Lekkerdroom Farm is 'n bekoorlike kothuis op Lekkerdroom Plaas naby ander eenhede in Caledon. Die kothuis het sy eie ingang en bied 'n uitsig op die berge.

Die kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die eetarea en sitarea.

Daar is 'n stoep en grasperk met braaigeriewe. Daar is kameelritte op die perseel. Die plaas is slegs 25 km vanaf Caledon Casino, 40 km vanaf Stanford en 38 km van Hermanus af. Doendinge naby sluit wynproe, fietsry, perdry, swem en visvang in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xKinderbed vir 1
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lucas Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 39

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Lekkerdroom Plaas, Tesselaarsdal, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Boertjie se Droompie @ Lekkerdroom Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lekkerdroom Plaas, Tesselaarsdal, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAyNmMzNWYwLTQ5MGItNDAxYy05MmZmLWYyMzRkODg1ZWU1OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 39 5 1 5 Lekkerdroom Farm Tesselaarsdal 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.363467143928 19.49891593079

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang