Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekkerkry Game Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Victor B
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Ons drink uit ons pierings ons beekers loop oor. On my second visit/stay at the venue “Wow,” we enjoyed it as if it was our first time. The group was highly impressed with the venue and its facilities. Christina and Thomas are a bonus to the farm and management. They were very helpful and friendly. Another bonus is no loadshedding. The wors and mince that was for sale tasted out of this world. Its venue is valuable for: (a) Money, (b) Location, (c) Comfort, (d) Utensils, (e) Relaxing, and (f) Cleanliness. I will recommend groups and families to visit the venue. Considering continual improvement, I will recommend facilities for kids like a swing or sand pit. Celestine, the contact person/agent, was prompt with responses and information. Well done Lekkerkry Game Farm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Coert
Lekkerkry Game Farm
Thank you very much. We are pleased that you are happy. You're welcome for another visit.

Amalia V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Ons was baie tuis by Lekkerkry. Dit was heerlik ontspannend. Die kinders was die hele dag in die bos op hul fietse en het die vryheid geniet. Ons almal kon saam om die groot eettafel sit, saam eet en gesels. Ons sal definitief weer besoek. Huis weg van die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Coert
Lekkerkry Game Farm
Ag ons waardeer so baie jou terugvoering, en nog meer jou opinie. Sal so heerlik wees om jul weer te ontvang. Baie dankie vir jul ondersteuning.

Karen B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Relaxing and awesome. Our stay was so relaxing. The hosts looked after us. Alwyn took us on a game drive. The best part was the animals coming into the garden around 4pm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Coert
Lekkerkry Game Farm
Thanks for the feedback.

Rulene V
Kort verblyf
4.2
Mei 2024

Baie dankie, ons het gemaklik gebly en lekker gekuier. Die huis is goed ingerig. Die huis is goed ingerig en ideaal vir 'n groep mense wat saam tyd wil spandeer en ontspan!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jakkie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2023

Ongelooflik lekker gewees. Njalas kom eet uit die kinders se hand uit by die huis. Ons het dit baie geniet. Sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Coert
Lekkerkry Game Farm
Baie bly julle het dit geniet by ons. Maak asb weer so.

Wilna C
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2022

Pragtige plek, vriendelike en behulpsame ontvangs. Pragtige plek, heerlik gekuier. Kan dit met 'n geruste hart aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Coert
Lekkerkry Game Farm
Baie dankie vir jul besoek. Bederf ons asb. deur weer te kom kuier.

Rodney V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Great weekend away. I went away with my girlfriend and our five kids. The farm manager Nico was extremely helpful and hospitable. We had an amazing time away as a family and I would definitely recommend this to anyone wanting a real bush experience away from the city.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Coert
Lekkerkry Game Farm
Thanks a lot, Rodney, for the good rating. I really appreciate your feedback. We hope you bring the family back soon. Best of luck.

Geraldine B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2022

Beste verjaarsdag. Nico is uitstekend baie netjiese plek en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Coert
Lekkerkry Game Farm
Baie dankie vir jou terugvoering. Ek is baie bly jou verjaardag was goeie ervaring, geluk en 'n mooi jaar vir jou.

Corne M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2022

Fantasties. Fantastiese verblyf. Eienaar en plaasbestuurder was so hulpvaardig en vriendelik. Kan die akkommodasie ten sterkste aanbeveel. Enigste kritiek sal wees as dit reën is die pad onbegaanbaar vir sedan-voertuie en seepglad a.g.v kleigrond.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Coert
Lekkerkry Game Farm
Dankie vir jou terugvoer. Ons as boere is baie dankbaar vir reen. Die keer het dit uitsonderlik baie gereen. Is nie gewoonlik n probleem met die pad nie, dit is in alle geval slegs 2 km grondpad. Dankie vir jul besoek en dankie baie vir jul positiewe opinie oor ons plek, ons is julle baie dankbaar vir die ondersteuning.

Victor B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2022

Magnificent experience. Vriendelike huishulp, Christine en Thomas wat die buite-area skoon en neitjies gehou het. Die huis is stylvol uitgelê en gee jou die gevoel van "home away from home".

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Coert
Lekkerkry Game Farm
Victor, ek waardeer jou terugvoering en so lekker om te hoor julle het tuis gevoel. Kom asseblief terug vir nog 'n kuier, ons sal dit regtig baie waardeer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Coert Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 78

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R6 100
R6 100 R4 270
per nag, vir 16 mense
Vanaf R6 100
R6 100 R4 270
per nag, vir 16 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rhenosterfontein, Fochville, 2512, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5480d5548625508acb3bdbcf601f14e86592a870a1bec50ced2839be130fefc776aa07155342557d3798848822e3cf4261d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 100 nouVanaf R4 270 per nag, vir 16 mense 37 5 1 5 Rhenosterfontein Fochville 2512 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.587872341561 27.499028742313

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang