Lekkerkry Game Farm
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Coert Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 78
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Victor B - Jan 2024
Algehele gradering
We drink from our saucers our beakers overflow.
Lees meerLekkerkry Game Farm se terugvoer
Thank you very much. We are pleased that you are happy. You're welcome for another visit.
Amalia V - Okt 2023
Algehele gradering
Ons was baie tuis by Lekkerkry. Dit was heerlik ontspannend. Die kinders was die hele dag in die bos op hul fietse en het die vryheid geniet. Ons almal kon saam om die groot eettafel sit, saam eet en gesels. Ons sal definitief weer besoek.
Lekkerkry Game Farm se terugvoer
Ag ons waardeer so baie jou terugvoering, en nog meer jou opinie.
Sal so heerlik wees om jul weer te ontvang.
Baie dankie vir jul ondersteuning.
Karen B - Jan 2024
Algehele gradering
Relaxing and awesome.
Lekkerkry Game Farm se terugvoer
Thanks for the feedback.
Rulene V - Mei 2024
Algehele gradering
Baie dankie, ons het gemaklik gebly en lekker gekuier. Die huis is goed ingerig.
Jakkie V - Jul 2023
Algehele gradering
Ongelooflik lekker gewees.
Lekkerkry Game Farm se terugvoer
Baie bly julle het dit geniet by ons.
Maak asb weer so.
Wilna C - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige plek, vriendelike en behulpsame ontvangs.
Lekkerkry Game Farm se terugvoer
Baie dankie vir jul besoek. Bederf ons asb. deur weer te kom kuier.
Rodney V - Okt 2022
Algehele gradering
Great weekend away.
Lekkerkry Game Farm se terugvoer
Thanks a lot, Rodney, for the good rating. I really appreciate your feedback. We hope you bring the family back soon. Best of luck.
Geraldine B - Feb 2022
Algehele gradering
Beste verjaarsdag.
Lekkerkry Game Farm se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering. Ek is baie bly jou verjaardag was goeie ervaring, geluk en 'n mooi jaar vir jou.
Corne M - Jan 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Lekkerkry Game Farm se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer.
Ons as boere is baie dankbaar vir reen. Die keer het dit uitsonderlik baie gereen. Is nie gewoonlik n probleem met die pad nie, dit is in alle geval slegs 2 km grondpad.
Dankie vir jul besoek en dankie baie vir jul positiewe opinie oor ons plek, ons is julle baie dankbaar vir die ondersteuning.
Victor B - Jan 2022
Algehele gradering
Magnificent experience.
Lekkerkry Game Farm se terugvoer
Victor, ek waardeer jou terugvoering en so lekker om te hoor julle het tuis gevoel.
Kom asseblief terug vir nog 'n kuier, ons sal dit regtig baie waardeer.
Jillian R - Apr 2022
Algehele gradering
Ons was daar vir 'n bachelorette, groep vrouens, en dit was perfek.
Lees meerLekkerkry Game Farm se terugvoer
Baie dankie, ek is bly om te sien jy gradeer ons 5 uit 5 vir "value fo money".
Ek waardeer regtig jou waardevolle terugvoering.
Kom asb. terug vir nog n besoek.
Chris P - Jan 2022
Algehele gradering
Pleasant stay enjoying nature.
Lekkerkry Game Farm se terugvoer
Hi Chris,
I am so sorry about this.
It's an old camera system that is not in use. I did remove it immediately, thank you for brining it to my attention.
It is very important to us, that our guests feel comfortable at all times and enjoy their stay. I appreciate your feedback and sorted the problem immediately.
I will make sure the helper comes in later in the day, thank you for letting me know.
Adriaan G - Apr 2021
Algehele gradering
Vreeslike mooi en gerieflike blyplek.
Lekkerkry Game Farm se terugvoer
Baie dankie vir die opregte terugvoering, ons is verheug omdat jul tevrede is met jul ervaring by ons. Sien uit om gou weer te sien.
Sunette K - Apr 2021
Algehele gradering
Uitstekende plek vir 'n rustige wegbreek. Baie netjies en 'n gemaklike leefspasie. Beslis 'n plek om na terug te keer!
Lees meerLekkerkry Game Farm se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, kom besoek ons asseblief weer spoedig. Julle is baie welkom.
Careen S - Jan 2021
Algehele gradering
A little piece of heaven on earth.
Lekkerkry Game Farm se terugvoer
Thanks for your visit, hope to see you soon again.
From now on till mid May, the nature is so beautiful, a real paradise.
Appreciate your opinion and feedback.
Paula P - Des 2021
Algehele gradering
Rustige en mooi omgewing.
Alida D - Des 2020
Algehele gradering
Fantasties en baie vriendelik!
Lekkerkry Game Farm se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer elkeen se besoek en dan is dit fantasties om goeie terugvoering ook te kry.
Kom asb terug vir n herbesoek dit is nou baie mooi groen, dis nou n paradys.
Johan S - Jan 2020
Algehele gradering
Die diens en kommunikasie voor die tyd was baie goed gewees en baie vriendelik. Zebras en Njalas loop naby die huis verby.
Lees meerLekkerkry Game Farm se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, ons maak n plan met die kreepy, dit is seker maar van die baie reen.
Op 'n plaas moet 'n mens maar bietjie modder verwag as dit reen, dit is immers 'n plaas.
Die 4-wiele is net beskikbaar as dit vooraf bespreek word en onder toesig gebruik word. In die geval was dit nie bespreek nie anders kon dit gebruik word.
Dankie vir u eerlike opinie, ons waardeer dit opreg.
Erica G - Sep 2020
Algehele gradering
Ideale wegbreekplek om te gaan rus.
Linel V - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlike rustige omgewing. Net reg vir 'n naweek wegbreek.
Lekkerkry Game Farm se terugvoer
Ons waardeer jul terugvoering.
Sal jul graag weer wil ontvang.
Groete en dankie vir die ondersteuning.
Quentin V - Des 2019
Algehele gradering
Ons sal weer teruggaan.
Lekkerkry Game Farm se terugvoer
Dankie vir die terugvoering.
Ons neem kennis van die versoek vir waaiers. Dis egter bloedwynig in die grasdakhuis so warm omdat dit n grasdak is. Ons neem kennis van die voorstel.
Chantelle D - Des 2018
Algehele gradering
Asemrowend.
Lees meerAdela V - Nov 2018
Algehele gradering
Ontspannend.
Hannelie C - Sep 2018
Algehele gradering
Heerlik gekuier en ontspan en Lekkerkry Game Farm sal ons definitief weer sien!
Lekkerkry Game Farm se terugvoer
Dankie vir jul besoek, ons kyk uit vir jul herbesoek. Die ideale plek om weg te breek in die covid tyd, dis lekker afgesonder maar naby.
Dankie vir die terugvoering.
Freddy V - Aug 2018
Algehele gradering
Baie netjies.
Lekkerkry Game Farm se terugvoer
Dankie Freddy, ons wag vir n herbesoek, lekker wegkruipplek vir die ou covid ding.
Sarel V - Feb 2018
Algehele gradering
Baie lekker, rustig en mens rus sommer vinnig uit in die beeldskone natuur. Pragtige plek!
Gerhard N - Jan 2018
Algehele gradering
Die huis is 'n oase in die bos.
Lekkerkry Game Farm se terugvoer
Ons voel baie gekomplimenteer met jul terugvoering, ons beskou ons darm nie so wonderlik nie. Sal n voorreg wees as jul terugkom vir n kuier.
Ideale wegbreek om weg te kom van covid.
Ons sien uit.
Wilhelm F - Jan 2018
Algehele gradering
Baie mooi plek. Alles daar wat jy nodig het, en meer.
Hannes S - Des 2018
Algehele gradering
Really nice place.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Regtig nice plek.
Die wildrit was magic. Die geriewe is baie goed. Baie goed vir 'n groter gesin of groep vriende. Dis ook naby Parys, ons kon 'n vinnige ontbyt daar gaan eet, perfek!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lekkerkry Game Farm se terugvoer
Dankie Hannes vir die terugboering. Ons hoop om jul terug te verwelkom.
Danie V - Des 2017
Algehele gradering
Great.
Kathleen E - Jun 2017
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek in die bos met net stilte, kampvure, kaggel en my gesin.
Yolanda L - Nov 2016
Algehele gradering
Sjoe! Was ongelooflik mooi en waarde vir geld. Dit nie verwag nie. Mooier as wat ons gedink het. Sal defnitief weer gaan en langer kuier.
Lekkerkry Game Farm se terugvoer
Dankie vir jul terugvoering en ons kyk iit vir n opvopgbesoek. Dit is nou mooi groen en die plek lewe.
Kom weg van die covid en kom ontspan sonder n masker.
Ons sien uit.
Erita K - Apr 2016
Algehele gradering
Wonderlike gesinstyd gehad waar ons op die hande gedra is!
Lees meerLekkerkry Game Farm se terugvoer
Dankie Erita, dis dalk tyd vir n herbesoek.
Ons het nie covid nie want hy kry ons nie in die bos nie.
Sal nice wees as jul weer n draai kom maak.
Jeannette D - Mrt 2016
Algehele gradering
'n Lekkerkry-lekker wegbrekie!
Lees meerJeanette D - Mrt 2016
Algehele gradering
Ons het baie geniet, het soos konings gevoel in die mooi huis.
Edna G - Okt 2016
Algehele gradering
Coert en Meyer het als in hul vermoë gedoen om ons gemaklik en welkom te laat voel.
Basil & Marion V - Mei 2016
Algehele gradering
Great place to relax and enjoy nature. The game drive was exceptional!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rhenosterfontein, Fochville, 2512, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang