Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekkerkry Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Linda S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Lovely place, will definitely come back. We had a lovely stay. Very friendly service, nice and clean. Will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dorette
Lekkerkry Lodge
Linda Thank you for your beautiful review. We will always welcome you back.

Tharien V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Karoo hidden gem. Frieda and Len were amazing hosts, everything was neat and clean. The kudu pie was amazing and Krissie's roosterkoek with homemade jam and cheese was delicious. Beautiful setting with amazing stars. The Christmas gift to the kids was so special.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dorette
Lekkerkry Lodge
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons sal julle enige tyd terug verwelkom.

Braam S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Lekkerkry se dit als. Baie mooi en rustigheid vanself. Baie goed toegerus. Sal vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dorette
Lekkerkry Lodge
Baie dankie. Ons sal julle graag terug verwelkom.

Werner F
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Lekker by Lekker kry lodge. Baie lekker gebly, alles is daar wat jy nodig het, vriendelike ontvangs van Len en Chrissie. Die grondpad soontoe is mooi en ry maklik. Ongelooflike mooi uitsig, prentjie mooi met al die sterre in die aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dorette
Lekkerkry Lodge
Werner, baie dankie vir jou mooi resensie. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien. LekkerKry groete

Elaine S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekkerbly by Lekkerkry. Ons verblyf by die afgesonderde plaaslodge was ongelooflik. Die diens was bo verwagting en die natuurskoon van uitgestrekte Karoo-omgewing was asemrowend en prentjiemooi. Die kamer was ruim, skoon en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Dit was werklik 'n onvergeetlike ervaring. Lekkerkry Lodge word beslis deur ons aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dorette
Lekkerkry Lodge
Hallo Elaine Baie dankie vir die pragtige resensie Dit is vir ons baie lekker as julle dit geniet het.

Chante V
1 nag
5.0
Sep 2024

Alles en meer! Wil net weer en weer teruggaan! Alles was so spesiaal. Kamers was stylvol en het alles wat gaste nodig het. Vriendelik verwelkom en baie privaatheid gehad. Lieflike braaiarea, voetslaanroetes en uitkykpunte. Sal definitief aanbeveel vir almal!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dorette
Lekkerkry Lodge
Baie dankie! Ons waardeer jou uitstekende resensie.

Sarah S
1 nag
4.8
Okt 2024

Rustig en relaxing. Baie dankie vir die lekker kuier, ons het dit verskriklik geniet. Dankie vir die lekker geselsies. Die plekkie is pragtig. As mens rustigheid soek, is dit die ideale plek. Verskriklik dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corlia M
1 nag Gesin met tieners
4.8
Sep 2024

Fantasties! Kon ongelukkig net een aand bly, maar heerlik rustig en pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lewis R
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Des 2024

Aangenaam, maar net die gas was klaar en die pad is baie sleg. Dit was baie aangenaam, maar die stoof het gewerk met gas en ons kon nie kos maak nie agv die feit dat daar nie gas was nie. Julle moet ook net in sit dat mens 'n hoë motor nodig het; die pad was baie sleg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Dorette
Lekkerkry Lodge
Hallo Lewis Baie dankie vir jou resensie! Ons is jammer as jy gesukkel het met die pad, maar dit staan duidelik in ons advertensie dat ons 'n hoë grondvry voertuig aanbeveel. Wat die gas betref, moes jy net gevra het. Ons hou ekstra gasbottels op die perseel aan. LekkerKry groete Dorette

Cecilia D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Kom kuier gerus by Lekkerkry Lodge. Ons was openhartig ontvang. Gasvryheid uit die boonste rakke. Die fotos is presies soos die lodge is. Ongelooflik pragtig tussen die berge. Wanneer ons weer kuier sal ons vir langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dorette
Lekkerkry Lodge
Baie dankie Cecilia

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dorette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf R980
R 980 R 882
per nag (plek vir 2)
Vanaf R980
R 980 R 882
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R56, Beeste Kuil Plaas 30, Deel 9, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec159ee29a20cba1e9d2057191faa64b5bb5da48b6b03977e585cea8675741849f82a1db520271f58f2e383f5245ad95ef5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R980 nouVanaf R882 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 R56 Beeste Kuil Farm 30, Portion 9 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -31.298967833132 25.356657207012

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang