Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekkerrrr Kuier

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
3.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.8
Veiligheid
4.6
Ilona H
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Des 2023

Ons beveel definitief aan, plek is wonderlik. Dankie, ons het baie lekker gebly, dit is voorwaar 'n baie lekker huis en het alles wat jy benodig.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Terence H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Jan 2023

Didn't feel comfortable during stay, too many personal belongings, felt like we were intruding, did not feel like an exclusive holiday letting. Establishment requires overall upkeep and maintenance, eg. doors don't lock, cupboard door hinges broken, air conditioning not working, fridge leaking water, to name a few.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Linda T
Lekkerrrr Kuier
Baie dankie vir boodskap. Altyd goed om te hoor daar is goedjies om aan te werk. Hierdie is 'n woonhuis wat Desembers oopgemaak word vir gaste om vakansie te geniet teen 'n bekostigbare tarief teenoor plekke in Ballito. Met die beurt krag is dit moeilik om yskaste teen alle tye yskoud te hou en is dit moontlik vir lek van water. Wel vir gaste se gerief het ons invertors wat darem help met krag. Daar is in elke vertrek ordentlike dak waaiers wat met remote werk en ligte vir gaste.

Nadia M
Lang verblyf Saam met vriende
3.2
Jan 2024

As the name suggests, but otherwise - filthy. And braai area was nice, but further, in the main house - the fridge is leaking, two out of three air conditioners did not work at all, and the one that did was leaking. The toaster is rusted and grimy. The dishwasher was leaking. Most of the cupboards were either locked or drilled closed, so for example, in one room with two people, we only had 5 small shelves to unpack for a 9-day stay with no closet to hang clothes. There were cockroaches as well as stains on the floor in the room. In the flat - there is a room not visible in the photos, it has no door and it is very, very small with two single beds forced into it. The flat is only suitable for five people max. The people who stay in this (room) would also have to share another room's en suite bathroom, which is difficult if someone would need to use the bathroom at night while the other guests are sleeping. One of the en suite bathrooms in the flat's toilet also did not flush at all. The walls had stains. Some of the sheets had stains on them - our friends went to buy the flat two complete new sets of linen. No big dustbins outside, so we had to leave the black bags in the garden.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Albert Aifheli M
Kort verblyf
3.4
Jan 2022

The location of the house is perfect, just few steps away from the beach, restaurants and Spar. The garden needed a lot of attention and the yard was dirty. Kids couldn't play outside and the pictures of the garden were not true reflection of what we found. The pool wasn't attended to in time and we had to wait for a day to swim and still you could smell the chlorine. The house itself was family friendly, couldn't complain much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Charlotte C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.6
Des 2022

Vuil. Vuil huis met vuil beddegoed gekry. Yskas wat lek. Tuimeldroër wat nie werk nie. Aircon wat nie werk nie. Geen TV's, want daar was 'n inbraak net voor ons daar gekom het. Geen ondersteuning gekry van eienaars af nie. Het hulle gekontak met amper geen terugvoering nie. Moes die Maandag sit en wag vir polisie wat ook nooit op gedaag het nie. Moes met gebreekte slot slaap. Huis was ongelooflik vuil. Vuil skottelgoed in die laaie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Linda T
Lekkerrrr Kuier
Dat hul wel ingebreek het en TVs gesteel het is so en ons kan regtig niks daaraan doen. Ons het kontak gemaak met man en gereel dat die TV van die woonstel gebruik kan word. Ek het ook met Charlotte boodskappe gestuur. Ons wou deurkom om dit uit te sorteer, maar haar woorde aan my was ons moenie bekommer nie hulle is reg. Ek is jammer oor ongerief, dit was bietjie buite ons beheer.

Matthew E
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2017

It’s a beautiful house with the perfect location. It was fun. It’s a great house, perfect for a stay within close proximity to shopping centers, and the Ballito night life which makes it all worth while.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda T
Lekkerrrr Kuier
Glad you enjoyed.

Juandre D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2017

Verskriklik lekker gekuier. Sal definitief weer teruggaan. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lalitha M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2017

Linda is a sweetheart. The only problem is the flat is in need of basic maintenance from securing shower doors, filling in gaps to prevent the floor from flooding when showering, fixing door handles (we got locked in a few times in the room) and ventilation in the room with the bunk beds is a desperate must. All these minors fixed up will make Lekkerrrr Kuier a 200% place to be. Thank you Linda for everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda T
Lekkerrrr Kuier
Thanks Lalitha M going to make work of it would love to give our guest's a 200%.

Cp V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Des 2017

Uitstekende plek en loopafstand van alle plekke af. Het dit vreeslik baie geniet. Baie goeie ligging en baie lekker kuierplek vir vriende en familie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria Magdalena B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2016

Baie aangenaam. Dit was absoluut die moeite werd en ons gaan beslis weer gaan. Die woonstel was baie skoon en netjies. Die omgewing is ook baie rustig. Kan lekker kuier en dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda T
Lekkerrrr Kuier
Baie dankie vir positiewe terugvoer, ons is baie bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Linda T Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hawkins-weg 2B, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY1MDA1YTRlLTFiNDktNDA2ZC1iZGUzLWEwYzY5OTk0MzViNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 7) 12 5 1 5 2B Hawkins Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.540255682143 31.214979887009

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang