Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekkerrrr Kuier

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hawkins-weg 2B, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Lekkerrrr Kuier is in Ballito aan die kus van KwaZulu Natal geleë en bied gerieflike verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Naby lughawe en casino.

Verblyf word gebied in 2 eenhede wat 'n woonstel en 'n huis insluit. Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers waarvan die hoofslaapkamer 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad het. Die tweede en derde slaapkamer deel 'n en suite-badkamer met 'n stort, waarvan 1 kamer 'n dubbelbed het en die ander 'n driestapelbed. Daar is 'n klein oopplan-kombuis, TV-kamer met volledige DStv en lugversorging.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers waarvan die hoofslaapkamer 'n koningingrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer en 'n klein dek het. Die ander 2 slaapkamers het albei 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en die kamers deel 'n badkamer met 'n bad. Daar is 'n oopplan-kombuis met 'n opwaskamer en sluit 'n stoof en skottelgoedwasser, eetkamer en TV-kamer met volledige DStv en 'n patio met 'n dek in.

Beide die huis en woonstel het 'n privaat braai-area en deel die swembad. Kuier is stapafstand vanaf alle geriewe en 'n entjie se stap van die strand af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
3.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.8
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Linda T Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Hawkins-weg 2B, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Lekkerrrr Kuier het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hawkins-weg 2B, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY1MDA1YTRlLTFiNDktNDA2ZC1iZGUzLWEwYzY5OTk0MzViNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 7) 12 5 1 5 2B Hawkins Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.540255682143 31.214979887009

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang