Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekkerrus Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Chantell A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustig, skoon, gesellig, veilig en pragtige gastehuis. Die gastehuis is pragtig, skoon, veilig en daar is absoluut alles wat mens nodig het. Beslis 'n gastehuis 10/10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Beste gastehuis verblyf, ons is baie tevrede! (Lekker - Ge - Rus!). Dit het gevoel soos huis weg van die huis af. Die kamer het elke boksie "getick" en ons as gesin is baie tevrede met hoe die gasheer ons vriendelik verwelkom het, asook die heerlike atmosfeer. Dis net die mooiste plek en alles wat jy nodig het is reeds daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rosie E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Wonderlik en gerieflik. Nico het ons verwelkom en ons kamer gewys. Alles was mooi, netjies en skoon. Pragtige plek. Lyk net soos die fotos op die webwerf. Net die gras is nie groen nie . Al het ons net een nag oorgeslaap vir 'n familie by een koms, sal ek hulle weer gebruik in die toekoms as ons in daardie rigting weer gaan. Kon niks fout vind nie. Het lekker warm geslaap onder 'n elektriese kombers. Baie dankie, Nico, dat ons daar kon oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fiona V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustig. Ons het baie lekker gebly en dit was baie naby aan die plekke waar ons moes gewees het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Sep 2024

Gerieflik. Alles wat mens nodig het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanri G
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2024

Groen, netjies en rustig. 'n Baie rustige gastehuis vir as jy wil oorslaap. Nico het ons vinnig gemaklik laat voel. Jou tuin bring vrede in ons harte en die groen maak ons bosveld harte rustig in die warboel van die stad. Ek is nie mal oor 'n komforter nie en sou eerder 'n duvet inner wou hê met 'n oortreksel, maar die bed slaap gemaklik en alles is netjies.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Baie aangenaam en voldoende. Baie aangenaam en alles wat ons nodig gehad het vir die paar dae in JHB. Die eienaar en bestuurder het ons baie tuis laat voel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Michiel M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Mrt 2024

Waarde vir geld. Dit is 'n ideale plek vir sakereisverblyf. Ek sal dit weer gebruik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Christo B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Uitstekend. Uitstekend als is 100%. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasja R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Lekker gerus. Ja, absoluut, dit was 'n goeie rus. Goeie balans van alles wat nodig was. Ek sou meer verkoeling voorstel, alhoewel die waaier gehelp het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitenstraat 65, Krugersdorp Noord, Krugersdorp, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c260cb6d1cb1c6449c2921f0826c8dc260179461ac48c8b374bbb1f8cff94905bd6b625bbe7ec478a383cdb8854c3e92086?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 31 5 1 5 65 Buiten Street Krugersdorp North 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.089592167906 27.771751142939

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang