Lekkerrus Gastehuis
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Nico Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Chantell A - Sep 2024
Algehele gradering
Rustig, skoon, gesellig, veilig en pragtige gastehuis.
Jacqueline N - Jul 2024
Algehele gradering
Beste gastehuis verblyf, ons is baie tevrede!
Rosie E - Jul 2024
Algehele gradering
Wonderlik en gerieflik.
Lees meerFiona V - Jun 2024
Algehele gradering
Rustig.
Adele B - Sep 2024
Algehele gradering
Gerieflik.
Hanri G - Apr 2024
Algehele gradering
Groen, netjies en rustig.
Jan V - Mei 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam en voldoende.
Michiel M - Mrt 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Christo B - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Natasja R - Des 2023
Algehele gradering
Lekker gerus.
Cheri B - Nov 2023
Algehele gradering
Sal weer daar bly.
Rina L - Des 2023
Algehele gradering
Vriendelik, skoon en veilig.
Tredoux B - Aug 2023
Algehele gradering
Baie vriendelik.
Leon (hl) V - Nov 2023
Algehele gradering
Great thank you.
Martie K - Nov 2022
Algehele gradering
Rustige verblyf omring met 'n pragtige tuin.
Babsie G - Nov 2022
Algehele gradering
Netjies, rustig en veilig.
Tanya N - Mrt 2022
Algehele gradering
Sien onder.
Nakita M - Jan 2022
Algehele gradering
Wonderlik, rustig veilig.
Lekkerrus Gastehuis se terugvoer
nkie vir jou mooi terugvoer.
Julle is altyd welkom hier by ons
Groetnis
Nico
Jackie D - Jan 2022
Algehele gradering
Very pleasant, neat and safe.
Lekkerrus Gastehuis se terugvoer
Hallo Jacqueline,
Glo dit gaan goed. Baie dankie vir jou positiewe terugvoeg.
Dit was 'n plesier om julle hier te kon he.
Groetnis,
Nico
Sue L - Des 2021
Algehele gradering
Wonderlik mooi en heerlik geslaap.
Kobus S - Okt 2021
Algehele gradering
Pleasant.
Lekkerrus Gastehuis se terugvoer
Hallo Kobus,
Baie dankie vir julle resensie. Ek is bly julle het dit geniet.
Ek hoop julle selfoonlaaier het darem toe by julle aangekom.
Groetnis
Nico
Deirdre L - Okt 2021
Algehele gradering
It was perfect, beautifully furnished and clean and welcoming.
Karen K - Sep 2021
Algehele gradering
Nico was very accommodating and helpful.
Lekkerrus Gastehuis se terugvoer
Hi Karen, jy laat my skoon bloos!! Baie dankie vir die positiewe resensie.
Ek hoop jou nek is nou heeltemal reg en gesond!
Groete vir Robert
Nico
Claudia G - Aug 2021
Algehele gradering
Friendly hosts and wonderful accommodation.
Lekkerrus Gastehuis se terugvoer
Hi Claudia,
Thank you very much for your positive feedback. It is much appreciated.
It was a great honor and pleasure to have you with us. You are more than welcome to visit us again.
Kind regards
Nico
Manda M - Mei 2021
Algehele gradering
Rustig en stil.
Lekkerrus Gastehuis se terugvoer
Hi Manda,
Dankie vir jou positiewe terugvoer aangaande julle verblyf hier by Lekkerrus. Dit was 'n plesier om julle hier te kon he.
Vriendelike groete,
Nico
Annalise R - Mrt 2021
Algehele gradering
Very friendly, clean and spacious accommodation.
Lekkerrus Gastehuis se terugvoer
Hi Annalise,
Baie dankie vir jou mooi positiewe terugvoer van Lekkerrusgastehuis.
Dit was 'n plesier om jou klieente hier by Lekkerrus gastehuis te kon he.
Jou klieente is meer as welkom om weer hier by ons tuis te gaan.
Groetnis,
Nico
Alisha K - Mrt 2021
Algehele gradering
Rustig en netjies.
Elsje M - Feb 2021
Algehele gradering
Het al die nodige goed gehad. Baie mooi plek.
Lekkerrus Gastehuis se terugvoer
Hi Elsje,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer oor julle verblyf hier by ons. Julle is altyd meer as welkom om weer te kom kuier.
Groetnis
Nico
Nonnie C - Nov 2020
Algehele gradering
Lekker rustig.
Lekkerrus Gastehuis se terugvoer
Dankie Nonnie vir jou terugvoer, waardeer dit baie.
Julle is altyd meer as welkom om by ons te kom oornag.
Groete,
Nico
Shannen D - Okt 2020
Algehele gradering
Rustig
Lekkerrus Gastehuis se terugvoer
Baie dankie JP vir jou positiewe terugvoer. Waardeer dit baie! Julle is altyd meer as welkom hier by ons.
Groete,
Nico
Prelucia V - Sep 2020
Algehele gradering
Puik verblyf, beslis bekostigbaar en perfek geleë naby die nodige winkels. Weereens verskriklik baie dankie.
Lekkerrus Gastehuis se terugvoer
Dankie vir jou mooi terugvoer Prelucia. Jy is altyd meer as welkom om hier te kom oorbly.
Groetnis,
Nico
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buitenstraat 65, Krugersdorp Noord, Krugersdorp, 1739, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang