Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Lekkerus

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Karina V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Prins Albert is 'n juweel van 'n Karoo dorpie. Met Lekkerus was dit net lekkerder. Baie dankie. Wat 'n lekker paar dae in 'n perfekte huisie. Pragtig skoon. Ten volle toegerus. Die lugverkoeling was 'n Lekkerus enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zaira S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

N regte lushof vir jou siel. Pragtige en rustige atmosfeer. Beveel aan vir enige persoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronnie M
Kort verblyf
4.8
Apr 2024

Ruim met alles en nog meer. Lekkerus bied alles wat mens kan verwag en nog meer vir oornag of lang verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carine H
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Absoluut n oase in die verseggende hitte. Beslis huis vanaf jou huis. Pragtig en. Sal dit by almal aanbeveel. Heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2023

Skoon, netjies, modern. Baie lekker gebly. Skoon en netjies met vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dr Wilton T K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2022

I'm definitely bringing my family during December. I had a whole house to myself. Cleaned and packed in order. I loved the uniqueness of the interior design of the house, that's was superb. My wife and sister will definitely sleep at Lekkerus this December. Lekkerus was indeed lekker.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelf V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Warm ontvangs. 'n Netjiese en pynlike skoon plek wat getuig van perfeksionisme. Ongelooflike waarde vir geld. Baie keurig versier en goed toegerus. Alles wat in jou daaglikse huishouding benodig word is in die huis. Ons sal die ervaring en fasiliteite 11 uit 10 gee. Die toesluitmotorhuis was 'n groot plus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nic Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Waarde vir geld. Lekkerus is goed toegerus, skoon, ruim. Die stoep is 'n heerlike kuierplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelof T
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2022

Was bietjie kort, maar sal definitief weer daar wil bly. Sal definitief aanbeveel aan enige persoon.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Danie D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Perfek en rustig Baie vriendelike mense en lekker oopplan-huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Dina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 28

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kweekvallei-singel 5, Luttigstraat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAplj5vlJHdP7msJGUU6idDYP4a5ULbtMXeiegs6mKRgpbW0kTnx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense 13 5 1 5 5 Kweekvallei Crescent Luttig Street 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.227846821281 22.031951844692

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
303112345678910111213141516171819202122232425262728293031123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
303112345678910111213141516171819202122232425262728293031123456789