Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekkerus

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kweekvallei-singel 5, Luttigstraat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Lekkerus is 'n bekoorlike selfsorghuis sentraal geleë in die dorpie Prins Albert. Die bekoorlike dorpie skuil onder die Swartberge in die Karoo-streek en bied 'n verskeidenheid doendinge om te geniet, van wyn-, olyf- en kaasproe, tot sterrekyk en historiese besienswaardighede te verken.

Die oulike huis het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Albei slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en wasmasjien. Die huis bied ook WiFi, 'n TV met DStv, lugversorger, 'n buitebraai-area, 'n privaat binnehof en 'n toesluitmotorhuis. 'n Watertenk is beskikbaar en die eenheid is toegerus met sonkrag.

Prins Albert spog met 'n verskeidenheid pragtig bewaarde nasionale monumente, begeleide historiese staptogte, natuurreservate, 'n boeremark elke Saterdag, en verskeie vrugte- en wynplase.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Lekkerus
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Dina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Kweekvallei-singel 5, Luttigstraat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lekkerus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kweekvallei-singel 5, Luttigstraat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAplj5vlJHdP7msJGUU6idDYP4a5ULbtMXeiegs6mKRgpbW0kTnx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 5 Kweekvallei Crescent Luttig Street 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.227846821281 22.031951844692

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang