Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekkerus

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 126 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Miekie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantasties heerlik en ontspannend. Wat 'n lieflike ondervinding, eienaars het baie moeite gedoen, daar was vars blomme, beskuit en sjokolade, en om dit te top was daar ook vars melk, koffie, suiker en tee voorsien. Dit het gevoel soos 'n huis weg van die huis. Skoon en netjies as wat jy kan dink is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

So lekker, sal beslis weer gaan. Dit was 'n wonderlike naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

'n Paar heerlike dae waar ons kon stap, swem, hengel en heerlik uiteet! Billik, netjies en gerieflik. 'n Wonderlike plekkie wat jy as basis kan gebruik om 'n pragtige dorpie en omgewing te verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sulette V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Alles wat jy nodig het. Pragtig skoon. Die plek is lig en voel soos vakansie. Ongeloflik lekker! Ds Jannie is vriendelik en hulpvaardig. Die plek is lieflik ingerig met 'n rustige atmosfeer. Alles is mooi skoon. Ons was mal oor die plekkie. Die foto's wys nie hoe ruim die plekkie regtig is nie. Lieflike slaapkamer. Ons sal beslis weer terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Superb! The hosts are very friendly and helpful and really made us feel very welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ons het heerlik gekuier en sal beslis weer gaan. Netjiese plekkie wat volledig toegerus is. Naby aan die see en pragtige staproete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Really enjoyed our stay and hopefully we will be back. We had a wonderful stay, Alta and Jannie were really nice and friendly. The accommodation was stunning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annerie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Pragtige en gerieflike verblyf met goeie ligging teen 'n billike prys. Pragtige plek met alles wat mens nodig het, teen 'n sakpas tarief. Ons het lekker gerus en beveel die plek beslis aan! Jannie was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawid M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Stilte, gemaklik en veilig. Jannie en Alta het ons hartlik ontvang en die werkinge van alles gewys. Daar is bederfies (elkeen sal maar moet hier kom bly om meer uit te vind!) wat ons baie geniet het. Sulke klein dingetjies is wat dit onderskei van gewone verhuurders en die egte gasheer en gasvrou. Die gaste-album getuig van mense wat verskeie kere teruggekom het vir nog kuiers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Vakansie vir die siel! Dit was voorwaar salig - rustig en stil - alles wat mens nodig het, is beskikbaar vir selfsorg. Fyn afronding met 'n sjokolade en beskuit. Dit was 'n behoorlike pampering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Jannie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 163

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweedelaan 140, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBiMmI5NzFmLWQ3MzItNDBkZi1iZTk0LWY4NmFlN2IyZDg1Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 126 5 1 5 140 Second Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.343254 19.020945

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang