Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

LekkeRus

Gastehuis
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kambro
Vanaf
Vanaf R 510
per nag, vir 1 mens
  • Plek vir 1 persoon
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is op die eerste verdieping met n eie buite deur en is aan die skadukant van die gebou gelee. Daar is n lugversorger, muur verwarmer, wifi, dstv en n klein yskassie met koffie en tee geriewe asook n mikrogolfoond. Dis n enkelbedkamer en langs Kraalbos gelee wat dit ideaal maak vir n kind naby ouers. Die kamer is klein, maar het alles wat nodig is om ekonomies te akkomodeer. Die kamer het n ensuite toilet wasbak en stort.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 1 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Ontbyt kan vooraf gereël word teen ekstra koste.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Karee
Vanaf
Vanaf R 710
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het ’n koningingrootte-bed en ensuite toilet met ’n stort. Daar is ’n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en mikrogolfoond, ’n klerekas en privaat ingang na buite. Dis 'n sonnige kamer met 'n muurverwarmer en sterk waaier. Dis op die onderste verdieping. Alhoewel die kamer klein is, is dit smaakvol en gesellig met glasskuifdeure na buite. Natuurlik ook wifi en dstv.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Ontbyt kan vooraf gereël word teen ekstra koste.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kraalbos
Vanaf
Vanaf R 720
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het lugversorging, n muur verwarmer en ’n koningingrootte-bed en ensuite- stort, wasbak en ’n toilet. Daar is ’n ingeboude klerekas en privaat ingang na buite. Dis 'n sonnige kamer op die eerste verdieping. Daar is ook n mikrogolfoonf, dstv en wifi in die kamer. Die kamer is klein , met n smaakvolle uitleg en n baie goeie stewige gesondheids matras. Koffie en tee geriewe met n klein yskassie . Mense wat privaat wil wees, hou van die kamer.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Ontbyt kan vooraf gereël word teen ekstra koste.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Katbos
Vanaf
Vanaf R 730
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 'n dubbelbed en ensuite toilet met ’n wasbak en stort. Daar is ’n ingeboude klerekas, lugversorging , muurverwarmer en privaat ingang na buite. Dis aan die gebou se skadukant op die onderste verdieping. Die kamer is effe ruimer, smaakvol uitgerus en het ook dstv en wifi. Afgerond is daar ook n klein yskassie met koffie en tee geriewe en n mikrogolfoond.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Ontbyt kan vooraf gereël word teen ekstra koste.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 510
per nag, vir 1 mens
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Almondstraat 19, Three Rivers, Vereeniging, 1929, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2tN36R28gXa2iZBXPPFIgKWe0CWqtdMjFhguH21JFM8MYde0Nf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R510 per nag, vir 1 mens 30 5 1 5 19 Almond Street Three Rivers 1929 Gauteng 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -26.653462 27.99768

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang