LekkeRus
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Corinne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Daleen J - Sep 2024
Algehele gradering
Die verwelkoming was vriendelik en Corinne was so behulpsaam met alles.
Lees meerLekkeRus se terugvoer
Baie dankie. Sulke oulike gaste soos julle maak dit 'n plesier!
Rinda G - Aug 2024
Algehele gradering
Tien uit tien.
Ja L - Jul 2024
Algehele gradering
Sal verseker weer daar bly en ook aanbeveel.
Hendrik N - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker rus.
LekkeRus se terugvoer
Baie dankie, Hendrik. Dit was 'n plesier om jou hier te akkommodeer. Kom gerus weer.
Hestè N - Mrt 2024
Algehele gradering
Gerieflik en goed geleë.
LekkeRus se terugvoer
Baie dankie Heste
Ja, ek stem saam dat julle kamers klein is, maar ek hoop dat die lugreeling, WiFi, gasvryheid en prys wat ons laag hou, opmaak daarvoor. Was wonderlik om julle te ontmoet.
Diane H - Nov 2023
Algehele gradering
Perfect place to rest.
LekkeRus se terugvoer
Diane, it was such a pleasure to meet you and thank you so much for the great review. Please do come again.
Celina F - Feb 2023
Algehele gradering
Very comfortable.
LekkeRus se terugvoer
Beste Danie
Ek is vreeslik jammer dat jy dit so negatief ervaar het. Maar ek wil darem ook verduidelik en regstel. Die enigste foto wat bedrieglik kan wees is dat jy na winter, tydens droogte en erge wind asook stof, nie n grasgroen grasperk kon sien nie. Die wind kolk ook altyd blare en stof by jou kamerdeur spesifiek agv die hoek wat dit vorm buite. Die skuifdeur se spoor loop dus maklik deur met dit.
Ons het aan jou die gasgeyser se werking verduidelik en daar is n telefoonnommer by die stort indien probleme. Ons is ook 24uur beskikbaar net n paar tree van jou kamer af. Gasgeysers vol oopgedraai is louwarm gestel en as jy die water se fors effe minder maak met ander woorde effe toeer dan word water warmer anders as elektriese geysers. Alg in stort sal ek opvolg, baie dankie vir die raad. Een stoel buite, ja maar binne jou kamer is nog n stoel. Jou kamer is op n deurgang gelee wat n tafel en 2 stoele moeilik maak. Ons het wel dadelik vir jou n tafeltjie gebring omdat jy buite wou vertoef en gevra of ons nog n stoel moes bring waarop jy geantwoord het dat jou vrou bietjie le en dis onnodig. Om die gastehuis is oral stoele en twee tafeltjies gelee op verskillende plekke. Daar staan altesaam 12 stoele buite oral en twee houtbankies waarvan een 4meter vanaf jou kamer se buitedeur is. Boonop is daar n lang agterstoep onder dak met nog n tafeltjie, drie stoele en n twee sitplekbank by die swembad. Dis onmoontlik om vir elke gastekamer n tafel en 2 stoele by sy buitedeur te sit.
Ek het ook met jou opgevolg om te hoor of alles reg is.
Ons poog altyd om beskikbaar vir kliente se behoeftes te wees en daarom het ons met jou aankoms daarvolgens opgetree en voel dis baie sleg oor jou ervaring.
Natasha M - Nov 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, effe oudmodies, beddegoed moet opgradeer word.
Danie S - Okt 2023
Algehele gradering
Net net aanvaarbaar as jy in die nood is.
Lees meerKobus V - Sep 2022
Algehele gradering
Blyplek geboek.
LekkeRus se terugvoer
Beste Kobus. Baie dankie, dit was die minste wat ons vir jou kon doen. Ek wens daar was meer. Kom gerus weer.
Vriendelike groete
Corinne
Elmirique S - Aug 2022
Algehele gradering
Goeie gasvryheid, netjiese slaapplek en warm water en was net tops, goeie ligging en winkels is naby genoeg.
LekkeRus se terugvoer
Hi Elmirique baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Jy was so n maklike en goeie gas wat dit n plesier gemaak het om jou hier te akkommodeer
Pieter V - Apr 2022
Algehele gradering
Baie gerieflike oorslaapplek vir troues.
LekkeRus se terugvoer
Beste Pieter
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer.
Vriendelike groete
Corinne
Regan H - Jan 2022
Algehele gradering
LekkeRus het ons tye uitstekend akkommodeer toe ons 'n troue in Vereeniging bywoon.
LekkeRus se terugvoer
Beste Regan
Dit was 'n groot plesier om by jul tyd aan te pas. Ek is dankbaar dat julle die ontbyt aanbeveel.
Vriendelike groete
Corinne
Dave V - Mei 2022
Algehele gradering
Dit was gerieflik.
LekkeRus se terugvoer
Baie dankie, jy was 'n ster inwoner. Kom gerus weer.
Antonie W - Mei 2022
Algehele gradering
Baie rustige oornagblyplek.
LekkeRus se terugvoer
Beste Antonie,
Baie dankie vir julle besoek so in die reenweer.
Ek het die warmwater opgevolg en dit was normaal. Ek vermoed tydens jul besoek was daar dalk 'n waterdruk probleem.
Ek het ook met die bure opgevolg. Dis so jammer dat julle nie my geroep of dadelik geskakel het nie, want dan sou ek verseker dadelik met beide probleme opgevolg het. Ja, die kamer is klein met dubbelbed vir 'n langer man soos jy, maar het darem lugreeling, DStv, Wi-Fi, 'n yskassie, ruim stort en 'n privaat tuinjie voor. As julle weer kom, bespreek gerus kamer 1 of 9 wat ruimer is.
Vriendelike groete
Corinne
Danita D - Des 2021
Algehele gradering
Lekker oornagplekkie.
LekkeRus se terugvoer
Jy is meer as welkom want jy was 'n voortreflike gas.
Baie dankie,
Corinne.
Bernhard E - Nov 2021
Algehele gradering
Very nice bathroom - clean and neat throughout.
LekkeRus se terugvoer
Beste Santie,
Baie dankie vir julle besoek.
Ons het die matras vervang. Ek het gedink dis die tipe leesstof van tydloos is maar het probeer opdateer.
Vriendelike groete
Corinne
Daleen M - Nov 2020
Algehele gradering
Gemaklik!
LekkeRus se terugvoer
Beste Daleen.
Baie dankie vir jou positiwiteit. Omdat ek toegewyd is sal ek ook alles opvolg en verbeter. Kom gerus weer.
Vriendelike groete
Corinne
Anton V - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlik ontspan in smaakvolle kunssinnige atmosfeer.
LekkeRus se terugvoer
Beste Anton.
Baie dankie vir die komplimente. Dit kos innemende kliënte om sulke positiewe aanmerkings te maak. Kom kuier weer. Ek sal probeer tyd inruim vir meer kunswerke.
Vriendelike groete
Corinne
Joe H - Mrt 2020
Algehele gradering
Very accommodating and approachable hosts.
LekkeRus se terugvoer
Thank you, Joe, for the positive review. It was such a pleasure to accommodate you.
Feel welcome to visit again.
Martha P - Mrt 2020
Algehele gradering
Lovely place.
LekkeRus se terugvoer
Dear Martha,
Thank you so much. You are so welcome to come again.
Kind regards
Corinne
Renee R - Mrt 2020
Algehele gradering
Clean, comfortable, exceeded my expectations.
LekkeRus se terugvoer
So kind of you Renee. I would be honoured to have you here again.
Kind regards
Corinne
Tshegofatso M - Jan 2020
Algehele gradering
I was there for one night. Amazing rooms, super clean and affordable.
LekkeRus se terugvoer
It was a real pleasure to accommodate you. Please visit again and I hope to give even better service.
Adele S - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantastiese verblyf!
LekkeRus se terugvoer
Baie dankie vir jou besoek en pragtige woorde. Sien uit na volgende jaar.
Voorspoed
Corinne
Henk T - Feb 2019
Algehele gradering
Ons is baie vriendelik en hartlik ontvang, dit voel soos 'n huis weg van die huis.
LekkeRus se terugvoer
Dit was so groot plesier om julle te kon huisves en om julle te kom ontmoet. Julle het 'n leemte gelaat met jul vertrek. Dierbare groete in die Vrystaat en ek hoop julle sien die kleinkinders gereeld.
Chris F - Mrt 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
LekkeRus se terugvoer
Baie dankie Chris vir jou positiewe inset. Besoek ons gerus weer.
Groete Corinne
Amanda B - Mrt 2019
Algehele gradering
Was only used over-night for sleeping, met our expectations.
LekkeRus se terugvoer
Baie dankie Amanda vir jou positiewe terugvoer. Ons sien jou ook graag weer hier.
Corinne
Kobus K - Aug 2019
Algehele gradering
Baie rustig plek met goeie familie waardes.
LekkeRus se terugvoer
Baie dankie Kobus.
Julle was die tipe mense wat n mens met plesier wil laat welkom voel.
Kom kuier gerus weer!
Vriendelike groete,
Corinne
Charleen B - Okt 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam en waarde vir geld!
LekkeRus se terugvoer
Beste Charleen, Baie dankie dis dierbaar van jou. Dis was so n plesier om jou te ontmoet. Hoop jy besoek weer.
Beste wense, Corinne
Sherryn M - Sep 2018
Algehele gradering
Very neat, tidy and homely.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie netjies en huislik.
Corinne is 'n lieflike gasvrou. Haar gastehuis het alles wat 'n mens kan benodig en indien jy enigiets anders benodig, kan jy net vra. Haar kunswerke is beskikbaar om te koop in alle kamers en in die huis en haar talent is 'n gawe van God. Pragtig! Ons is baie tevrede kliënte. Baie dankie!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
LekkeRus se terugvoer
Dear Sherryn,
How kind of you. It was a pleasure having you here. Thank you for your positive comment. Hope to see you soon again.
Kind regards
Corinne
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Almondstraat 19, Three Rivers, Vereeniging, 1929, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang