Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

LekkrDux Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Connie S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Great comfort away from home. Was very happy that we could check in late. Lovely rooms with everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Mooi, netjies en ten volle ingerig. Baie lekker gebly! Protea kamer is ten volle ingerig met alles wat jy benodig om te oornag! Lekkerste, sagste bed. Ekstra hangers in kamer vir ophangplek, genoeg wit handdoeke en droër in badkamer wat kan gebruik word. Ek beveel die gastehuis 100% aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Ons het op baie kort kennisgewing bespreek weens onvoorsiene omstandighede. Ons sal Lekedux beslis aanbeveel aan vriende en familie. Ons was so aangenaam verras met die gasvrou se moeite met ons verblyf. Ons het na donker arriveer en is bygestaan deur vriendelike, behulpsame staf. Ons beddens was warm weens heerlike warmwatersakke wat reeds met ons aankoms in ons beddens was. Die kamers is keurig, gemaklik en uiters netjies. Ons het niks kortgekom nie en die beurtkragskedule is nog voor ons aankoms aan ons gekommunikeer. Ons sal beslis weer hier aandoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertus E
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Dit was gerieflik en netjies en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Ons het net 'n slaapplek vir een nag nodig gehad op pad na Pretoria. Ons kon eers 16:00 uit Pietermaritzburg wegkom nadat ek en my vrou gewerk het. Dit was net wat ons nodig gehad het om af te pak en te rus voordat ons die reis die volgende dag sou aanpak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Unexpected luxury. We met Linda at the Guesthouse after a miscommunication due to loadshedding and despite that she was incredibly accommodating, even made us tea! She showed us to our rooms and we were blown away by the rooms and all the amenities. Very big thank you to Linda for helping us have a great stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Heerlik. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lerato M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Wonderful. I loved the location, the atmosphere was refreshing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beatrix D
1 nag
4.6
Des 2023

Dit was net 'n oornagstop. Ek was verbaas om deur die tuinier verwelkom te word. Hy kon nie inligting gee oor hoe die TV werk nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Drika K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2023

Ons het slegs oornag oppad na Ballito. Heerlike ontbyt. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Boyd S
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Mei 2023

Gerieflike oornagplek. Dit voldoen as oornagplek op pad kus toe. Net jammer vir die tekort aan krag as gevolg van Eskom.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skoolstraat 2, Warden, 9890, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAogIXU9SN42FMvLMeG99sLZ6wdbVasP7GhucVZZu5ts1UPkhIkr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 2 School Street Warden 9890 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -27.861521785766 28.964465741203

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang