Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

LekkrDux Gastehuis

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 38 resensies vir LekkrDux Gastehuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Connie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie S

Great comfort away from home.

Was very happy that we could check in late. Lovely rooms with everything we needed.

Ina C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina C

Mooi, netjies en ten volle ingerig.

Baie lekker gebly! Protea kamer is ten volle ingerig met alles wat jy benodig om te oornag! Lekkerste, sagste bed. Ekstra hangers in kamer vir ophangplek, genoeg wit handdoeke en droër in badkamer wat kan gebruik word. Ek beveel die gastehuis 100% aan!

Corne D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne D

Ons het op baie kort kennisgewing bespreek weens onvoorsiene omstandighede.

Ons sal Lekedux beslis aanbeveel aan vriende en familie. Ons was so aangenaam verras met die gasvrou se moeite met ons verblyf. Ons het na donker arriveer en is bygestaan deur vriendelike, behulpsame staf. Ons beddens was warm weens heerlike warmwatersakke wat reeds met ons aankoms in ons beddens was. Die kamers is keurig, gemaklik en uiters netjies. Ons het niks kortgekom nie en die beurtkragskedule is nog voor ons aankoms aan ons gekommunikeer. Ons sal beslis weer hier aandoen.

Bertus E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus E

Dit was gerieflik en netjies en het alles gehad wat ons nodig gehad het.

Ons het net 'n slaapplek vir een nag nodig gehad op pad na Pretoria. Ons kon eers 16:00 uit Pietermaritzburg wegkom nadat ek en my vrou gewerk het. Dit was net wat ons nodig gehad het om af te pak en te rus voordat ons die reis die volgende dag sou aanpak.

Bianca B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca B

Unexpected luxury.

We met Linda at the Guesthouse after a miscommunication due to loadshedding and despite that she was incredibly accommodating, even made us tea! She showed us to our rooms and we were blown away by the rooms and all the amenities. Very big thank you to Linda for helping us have a great stay!

Hannes E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes E

Heerlik.

Baie lekker gebly, dankie.

Lerato M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerato M

Wonderful.

I loved the location, the atmosphere was refreshing.

Beatrix D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrix D

Dit was net 'n oornagstop.

Ek was verbaas om deur die tuinier verwelkom te word. Hy kon nie inligting gee oor hoe die TV werk nie.

Drika K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drika K

Ons het slegs oornag oppad na Ballito.

Heerlike ontbyt. Vriendelike ontvangs.

Boyd S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Boyd S

Gerieflike oornagplek.

Dit voldoen as oornagplek op pad kus toe. Net jammer vir die tekort aan krag as gevolg van Eskom.

Christof P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Christof P

The room was clean and beautiful. Sadly Warden is a dilapidated area. There was no water and no electricity. Will avoid in future.

No water. No electricity. Felt unsafe due to main gate being declutched. Unpleasant surprise. Room was beautiful, but wold have appreciated knowing there is no water and no electricity in Warden before checking in.

LekkrDux Gastehuis se terugvoer

Kragkrisis lei tot waterkrisis wat ons ook onkant gevang het, as ek geweet het, het ek julle gewaarsku. Sodra ons, wat ook net probeer om iets te doen, die gevolge van swak onderhoud en bestuur deur Eskom en munisipaliteit. Jammer oor die ongerief.

LekkrDux Gastehuis
Yolande T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande T

Beste besluit in Warden.

Ongelooflik mooi, netjies en elke stukkie dekor beplan en met sorg bymekaar gesit, van mooiste hout oudhede tot skakerings blou in linne, teeljies en fokuspunte. Mooiste detail. Moroccan blou kamer 'n treat! Die bed is nie van hierdie wereld. Ongelooflik! Veilig. Mooiste uitsig en stilte is wonderlik. Tuine so mooi gehou. Dankie vir beskuit, vars melk en sappies in kamer. Hierdie is 'n moet vir 'n weer kuier!

LekkrDux Gastehuis se terugvoer

Dankie vir mooi resensie. Hoop om julle weer te sien.

LekkrDux Gastehuis
Jako R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jako R

Lekker rustige akkommodasie.

Wonderlike plek om oor te bly. Vriendelike diens deur Linda. Beste ontbyte nog!

Clinton R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton R

Was lekker.

Dis skoon, netjies en veilig, baie lekker gerus.

Lizelle C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle C

Rustige verblyf.

Ons het baie lekker gebly. Dit is rustig en die eenheid het alles in wat 'n mens sal benodig. Die bed is beslis die lekkerste bed wat ons nog op geslaap het. Ons sal weer daar gaan slaap as ons in die omgewing is.

Peter S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter S

Quiet, friendly, very clean.

Although we didn't give an arrival time, we were able to move into the room immediately. The breakfast was fantastic.

Antonie D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie D

Uitstekend.

Uitstekende diens en waarde vir geld.

Maureen V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen V

Heerlik oorgeslaap in 'n pragtige gastehuis met die mooiste uitsig die volgende oggend.

Ons (ek, my man en volwasse seun) het oorgeslaap oppad vanaf Pretoria na Natal Suidkus. Geen probleme gehad met bespreking, aankoms/inboek, kamers of uitboek volgende oggend nie. Hierdie plekkie is 'n juweel op 'n stil dorpie. Skoon, netjies en hoogs aanbeveel vir enige persoon wat moet laterig vertrek uit Pretoria/Johannesburg.

Anel B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel B

Was regtig baie netjies en skoon en het vriendelike diens gekry.

Die ontbyt was heerlik en ons het lekker geslaap.

Verne R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verne R

Skoon, netjies, waarde vir geld.

Die verblyf en gasvryheid by LekkrDux het ons verras. Linda het uit haar pad uit gegaan om al ons versoeke te akkommodeer.

Monique A - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique A

Vriendelik en netjies.

My kinders was mal oor die sjokolade op die bed!

Rinda G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rinda G

Heerlik, rustig. Heelaand Netflix gekyk!

Baie netjies en vriendelike diens.

Willem V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

Een van daardie plekke wat mens enige tyd weer sal gebruik.

Die hele perseel is goed versorg. Elke blyplek is lekker privaat, eie stoep met 'n tuintafel en stoele. Netflix in plaas van DStv is 'n puik idee!

Sue V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue V

Luxuriously spacious and comfortable.

Spacious and comfortable with great attention to detail. The hosts are exceptionally considerate and helpful.

Doedo S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doedo S

Uitstekend, baie goed.

Sien sterre.

LekkrDux Gastehuis se terugvoer

Dankie vir julle mooi resensie hoop om julle weer te sien.

LekkrDux Gastehuis
Hennie M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie M

Het baie lekker geslaap.

Baie dankie Linda vir jou gasvryheid en vriendelikheid. Ons het die rustigheid waardeer. Die hoenderhaan het my vroeg begroet met 'n dagsê.

Rouchelle S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rouchelle S

A little peaceful haven in a dilapidated town

Linda's customer service is excellent. Her food was delicious and catered to our individual needs. The room is tastefully decorated with lots of attention to detail. Very comfortable and clean.

Thea D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea D

Veilige verblyf. Gasvrye en behulpsame gasvrou en vriendelike ontvangshulp.

Baie heerlike en groot ontbyt geniet. Ons oorslaap was aangenaam.

Twanè D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Twanè D

Met ons arriveer was daar niemand behalwe Victor (tuinier) om ons te ontvang. Linda was weg met seminaar, ons het per Whatsapp gepraat. Ons het baie lekker gebly. Die ontbyt wat die dames vir ons gemaak was fantasties gewees.

Veiligheid was goed, geen probleem daar gehad nie. Alles was baie aangenaam. Ons dogter hulle sê kamer was net so mooi en netjies.

LekkrDux Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir goeie resensie, wens ek was daar om julle te ontmoet. Lekker dag
Linda

LekkrDux Gastehuis
Humphrey V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Humphrey V

Dit was lafenis vir die siel na ons heeldag gery het. Stilte, netheid en vyfster behandeling maak dit die moeite werd.

Die eienares van LekkrDux weet wat sy doen. Haar vriendelikheid en gasvryheid was van die beste wat ons nog beleef het. Die ontbyt het sy persoonlik gemaak en jy kry baie meer as waarvoor jy betaal het. Die kamers is baie stylvol met die pragtigste dekor. Dit is baie netjies en uiters skoon. Die tuin is pragtig en die uitsig vanaf die tuin was mooi. Ons sal beslis weer daar bly. Dankie Linda vir gasvryheid en diens. Jou plekkie is die beste.

LekkrDux Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir mooi resensie.

LekkrDux Gastehuis
Sonja J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja J

Friendly welcoming.

Friendly welcoming at LekkrDux. Room nice and big with chairs and TV, nice king-size bed with single. The linen fresh and clean. The shower is in the corner bath. Linda the friendly, kind and helpful.

Chantell F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantell F

Aangenaam

Vriendelik, netjies, veilig.

Freddy W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Freddy W

Was aanganaam, net die bordjie wat aandui waar die huis is, is swak geplaas. Ek het die eienaar in kennes gestel

Ek het my selfoonlaaier daat vergeet en gereël om dit op pad terug op te tel, maar daar was niemand nie. Die eienaar het gesê haar seun kom weekliks Pretoria toe en sal my bel om dit terug te kry. Verder geen klagtes nie.

Marlene F - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene F

Skoon, netjies, en baie smaakvol gemeubileer.

Eienaar baie vriendelik en behulpsaam. Baie mooi en netjiese gastehuis. Sal definitief weer kom oorslaap en dit aanbeveel.

Hendrina M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrina M

Baie aangenaam

Vriendelik en het vir ons gewag toe n reenbui ons reis vertraag, lekker kon rus op die groot bed, baie dankie

Philip S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip S

Ons het net kom oornag. Maar ek is skoon lus om 'n paar nagte te kom geniet.

Die plekkie was so netjies en oulik ek sou graag op 'n rustiger tyd daar wil oorslaap en iets eet. Die B&B was vreeslik mooi en netjies teenoor wat ons verwag het.

Toekie S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toekie S

Onvergeetlik!

Dit is pragtig, en voorwaar waarde vir geld. Ontbyt was vyfster! So ook res van verblyf.

LekkrDux Gastehuis se terugvoer

Goeie dag Toekie,

Baie dankie sien uit na julle volgende besoek

LekkrDux Gastehuis
Jacques B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B

Great kos, mense en kamer.

Ons sal weer daar gaan bly. Was heerlik.

LekkrDux Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir mooi resensie
groete
Linda

LekkrDux Gastehuis
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skoolstraat 2, Warden, 9890, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAogIXU9SN42FMvLMeG99sLZ6wdbVasP7GhucVZZu5ts1UPkhIkr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 2 School Street Warden 9890 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -27.861521785766 28.964465741203

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang