Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

LekkrDux Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skoolstraat 2, Warden, 9890, Vrystaat
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

LekkrDux Gastehuis is in Warden geleë en bied ideale oornagverblyf vir gaste wat tussen Durban en Johannesburg reis.

Dié gastehuis bied 3 slaapkamers met slaapplek vir 2 gaste en een kamer vir 3. Al die eenhede het 'n privaat badkamer met 'n stort en handdoeke word voorsien. Die kamer vir 3 het 'n bad-stortkombinasie. Elke eenheid het 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met Netflix en WiFi. Daar is geen kosmaakgeriewe in die kamers nie.

Die kamers met slaapplek vir 2 het elk 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Al die kamers het 'n alarmstelsel. Die woonstelle met slaapplek vir 3 het elk 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank in die sitarea.

Die kombuis sluit 19:30 en is nie Sondae en openbare vakansiedae oop nie. Die gastehuis het 'n gemeenskaplike sitarea met 'n TV. Daar is ook 'n braai-area met 'n pizza-oond.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Connie S
Gesin met tieners
5.0
Great comfort away from home. Was very happy that we could check in late. Lovely rooms with everything we needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Ina C
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi, netjies en ten volle ingerig. Baie lekker gebly! Protea kamer is ten volle ingerig met alles wat jy benodig om te oornag! Lekkerste, sagste bed....
Sien meer
Jan 2024
Corne D
Gesin met tieners
5.0
Ons het op baie kort kennisgewing bespreek weens onvoorsiene omstandighede. Ons sal Lekedux beslis aanbeveel aan vriende en familie. Ons was so aange...
Sien meer
Jul 2023
Bianca B
Gesin met tieners
5.0
Unexpected luxury. We met Linda at the Guesthouse after a miscommunication due to loadshedding and despite that she was incredibly acco...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2023
Hannes E
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Baie lekker gebly, dankie.
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Skoolstraat 2, Warden, 9890, Vrystaat
  • Gaste dink LekkrDux Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Warden Vrystaat
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skoolstraat 2, Warden, 9890, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAogIXU9SN42FMvLMeG99sLZ6wdbVasP7GhucVZZu5ts1UPkhIkr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 2 School Street Warden 9890 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -27.861521785766 28.964465741203

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang