Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leliehoek

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 58 resensies vir Leliehoek
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Karin D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin D

Pragtige, rustige verbly.

Leliehoek is die ideale plek as mens soek na rustigheid. Dit was heerlik om in die oggend op die stoep te sit met 'n beker koffie en na al die voeltjies te luister en hulle te sien. Daar was niks wat ons gekort het nie. Die plek is skoon, netjies en 'n lekker huis weg van jou huis af. Dankie, vir jou gasvryheid! Ons sal vir seker weer by Leliehoek gaan bly.

Donne P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donne P

Dankie vir ñ ongelooflike naweek en gasvryheid. Dit was awesome!

Sien sterre.

Dirk H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk H

Fantasties.

Ons ontvangs was hartlik, baie dankie. Sjoe, ons het lekker gebly - ongelukkig net vir een nag. Stil en rustig - a step back in time (so to speak), tog, met alles wat mens nodig het. Ons sal beslis weer hier wil tuisgaan.

Wilma V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V

Lekker gesin huis met ongelooflike uitsig.

Ons het die naweek geniet. Die huis is net langs die dam, so dit is perfek geleë as jy lief is vir stap. Was baie lekker vir ons as 'n gesin en ons het al klaar ons volgende naweek bespreek.

Pieter B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Pragtige uitsig in tipiese Oos-Vrystaatse huis.

Aangename rustige plek.

Coertzen V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coertzen V

Ek raai Leliehoek sterk aan vir die gesin wat hou van stap en die natuur.

Fantastiese verblyf, goed ingerig, ligging privaat en veilig.

Celize E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celize E

Baie lekker en rustig.

Ons het baie lekker gebly, die uitsig is baie mooi en die omgewing is rustig. Die huis is skoon en netjies en daar is alles wat 'n mens sal nodig hê.

Francois K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois K

Baie lekker rustig.

Baie lekker ou groot huis.

Annalize C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize C

Heerlik warm gewees in die huis tydens Clarens se koue winter!

Ons is so vriendelik ontvang en het baie welkom gevoel. Die huis het alles wat mens mag nodig hê. Ek was bang ons gaan koud kry tydens die koue front wat oorgekom het, maar die huis het verwarmers en elektriese komberse, saam met die kaggel was dit heerlik in die huis.

Mark C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark C

Great spot to relax.

Pleasant good weather and a very tranquil area.

Maarten P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maarten P

Ontspan en gerieflik.

Ligging van die huis is gerieflik, met omliggende wandelpaadjies wat naby is. Mooi uitsig en atmosfeer is lekker om te kan ontspan.

Frederic D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederic D

Peaceful and gorgeous views. We will be back.

We had a lovely stay at Leliehoek. We will miss our breakfasts on the patio with the lovely view. The location is one of the best in Clarens.

Ursula A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula A

Ons het vreeslik lekker gebly. Als was gerieflik, mooi skoon en netjies. Die uitsig vanaf die stoep is asemrowend!

Sien sterre.

Chane H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chane H

Absolutely amazing and so peaceful.

We absolutely loved our stay and the place was wonderful. Easy check-in and check-out and very friendly owners.

Cobus M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus M

Baie lekker gebly.

Rustige naweek weg saam met die kinders, sal gerus weer daar kan bly.

Charlana O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlana O

Vreeslik lekker gekuier. Pragtige uitsig. Geen TV, geen geraas! Helen was 'n pragtige gasvrou.

Baie lekker gekuier. Die kaggel is 'n wenner. Sal definitief weer kom!

Lucia B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucia B

Peaceful.

We did mention to Helen that there was a rat in the house. The shower drain was blocked and the shower head can be improved. Apart from this, the house is lovely and clean. We really enjoyed our stay. Thank you!

Lourens B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens B

Dis 'n pragtige bestemming.

Ons sal verseker weer bespreek.

Adrie J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adrie J

Dit is ongelooflik lekker. Het dit so baie geniet.

Die huis is goed geleë. Lekker ingerig. Kan dalk net bietjie moeite doen met die eetgerei. Komberse en beddens heerlik. Ons het ons tyd verskriklik geniet. Sal vir seker weer terug kom.

Wilma V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V

Beste ligging en uitsig.

Leliehoek is naby die dam en by al die staproetes. Die huis is ruim en ons kon ook vriende onthaal in die huis. Mooi tuin en privaat.

Adrie M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrie M

Ons het heerlik in Leliehoek gebly. Die huis is pragtig met alles wat nodig is om lekker vakansie te hou.

Pragtige, ou sandsteenhuis met die mooiste meubels. DIt was lekker koud, maar ons kon lekker voor die verwarmers en kaggel sit en ontspan. Sal definitief weer by Leliehoek oorbly.

Leliehoek se terugvoer

Baie dankie Adrie. Ons hoop om julle binnekort weer te sien. Groete, Helen

Leliehoek
Maryke K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke K

Ongelooflik.

Pragtige plek, mooiste natuur om jou. Lekker kaggel, warm komberse en als wat mens nodig het. Oggendstappie was so verfrissend met mooiste natuur om jou.

Leliehoek se terugvoer

Dankie Maryke. Ons is bly julle het julle tyd by ons geniet. Ons hoop om julle binnekort weer by ons te verwelkom. Groete, Helen

Leliehoek
Carol S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol S

Enjoyable.

Nicely positioned, nice stoep, we enjoyed our stay.

Leliehoek se terugvoer

Hi Carol, we are glad that you enjoyed your stay with us. We hope to welcome you again in Leliehoek soon. Kind Regards, Helen.

Leliehoek
Naretha S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Naretha S

Regte outydse plaashuisatmosfeer.

Kan die natuur geniet. Daar is geen TV of WiFI nie so dit is goed as mens net van alles wil wegkom. Huis is goed ingerig en het alles wat mens nodig het. Pragtige staproetes is naby aan die huis en mens kan 'n ander deel van Clarens verken.

Leliehoek se terugvoer

Hallo Naretha, ons is bly julle kon bietjie ontspan en diskonnekteer van die daaglikse gejaag. Ons hoop om julle binnekort weer by ons te verwelkom. Groete, Helen.

Leliehoek
Eckart Z - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eckart Z

Fantastic location and all the facilities needed are there. House is well equipped.

Very friendly owners.

Lodewikus S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lodewikus S

Regte plaasgevoel. Wonderlik.

Soos gesê is. Stil ,mooi uitsig oor die vallei en die krans hier bo jou. Geen woord om die uitsig te beskryf nie.

Petria S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petria S

'n Heerlike familienaweek in 'n mooi huis in 'n pragtige deel van die dorp met pragtige uitsigte.

DIe uis het atmosfeer, is goed toegerus en het 'n heerlike stoep vir sit en die uitsigte geniet. Daar is ook 'n heerlike biblioteek van boeke, 'n kaggel en alles wat nodig is om 'n stil naweek te geniet.

Girtie S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Girtie S

Oudste huis in Clarens. Mooi huis en tuin met lekkerste stoep vir uitsig oor berge.

Huis en tuin is pragtig en geleë naby die begin van vele staproetes. Wat 'n voorreg om in een van die oudste huise in Clarens te kon bly. Sal definitief weer daar gaan kuier op stoep met mooiste uitsig oor berge. Oom Coen en tannie Helen, dankie vir jul gasvryheid en jul bereidwilligheid om al ons versoeke te akkommodeer - hopelik sien ons jul gou weer.

Welma S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Welma S

Dit was fantasties.

Die behuising was goed en baie goed geleë. Die mense is vriendelik. Dit is die moeite werd om Leliehoek te besoek.

Francis M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis M

Beautiful and peaceful.

It is a beautiful old house with great views over the valley and mountains and the wildlife reserve is right there to enjoy morning strolls through nature.

Monia V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monia V

Pragtig, als wat 'n mens nodig het.

Leliehoek is die mooiste sandsteen-huisie in 'n ongelooflike mooi omgewing. Dis rég langs die natuurreservaat en minder as 400m van die dam. Die huisie het áls wat mens kan nodig kry en tannie Helen is net 'n oproep/boodskap ver. Ons het elke oomblik geniet en sal definitief weer gaan!

Andri F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andri F

Wonderlik.

Heerlike ruim huis vir 'n baie goeie prys!

Mitch M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mitch M

Terdeë geniet, gemaklik.

Liggie buite by braaiplek sal nice wees, asook een wat na carport se kant toe skyn. Dit is nogal donker in die aand as mens gaan parkeer en moet stap na huis toe.

Elsa S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa S

Wonderlike ligging en verblyf.

Hoogs aan te beveel.

Hester S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hester S

Peace and quiet.

Peace and quiet with a lovely stoep!

Chearne H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chearne H

It was really awesome.

People are very friendly.

Joni S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joni S

Pragtige ou sandsteen huis - heerlike verblyf.

Ons het baie lekker gebly in Leliehoek. Dit is in 'n pragtige area van Clarens geleë met 'n uitsig op die berge. Die natuurreservaat is net om die draai. Die beste deel van die huis is die stoep. Die huis is baie goed toegerus vir selfsorg, met alles wat jy sal nodig hê in die kombuis. Daar is 'n pragtige, groot tuin wat heerlik is vir die kinders om in te speel. Ons sal definitief weer daar bly.

Karen R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen R

Dit is 'n gerieflike plekkie met al die geriewe wat ons nodig gehad het. Dit is ver genoeg uit die dorp om rustig en stil te wees, maar steeds naby genoeg aan als.

Ons het in Klein Vrystaat oorgebly want Leliehoek was nog besig met herstelwerk. Klein Vrystaat was goed toegerus en gemaklik. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal weer van hul oornagplekke gebruik maak.

Gerrit B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit B

Dis baie rustig. Al die geriewe is goed. Die eienaars baie aangenaam.

Ek sal enige een aanbeveel om daar te bly.

Gert S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gert S

Pragtige omgewing.

Oudste sandsteenhuis in Clarens aan die buitewyke van die dorp. Hele huis en kombuis tot ons beskikking, omgewing baie rustig.

Ane V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ane V

Amazing and relaxing.

The way to the house is a little dark and without a lot of light as well as the area around the house it a little dark. Fairy lights could make a huge difference.

Barry W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barry W

Good, comfortable, had good stay.

As pet friendly, it could do maintenance of things like gate etc.

Johan L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan L

Lekker wegbreek plek.

Eenvoud, lekker om ontslae te wees van tegnologie. Praat met mekaar! Ligging is onverbeterlik.

Barbara W - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara W

Mooi huis, pragtige tuin, naby Clarens se hoofstraat met al sy winkels en restaurante.

Vriendelike, behulpsame verwelkoming deur Koen en Helene. Lekker sonnige stoep. Hoog aanbeveel.

Miemie D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miemie D

Leliehoek is Clarens se besbewaarde geheim!

Gedurende 'n baie bedrywige Paasnaweek op Clarens, het Leliehoek steeds die rus en stilte gebied waarna ons gesmag het. Met sy groot grasperke, ruim woonhuis en ligging aan die rand van die dorp, is Leliehoek die perfekte wegbreekplek vir gesinne met jong kinders. Ek beveel dit ten sterkste aan.

Gert T - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert T

Beeldskoon en rustig - fantasties.

Die huis is perfek, die dam naby die huis die beste afkoel plek wat jy gaan kry. Dis vreeslik rustig en die huis self baie mooi opgepas. Beslis die moeite werd om te besoek.

Marizeth J - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizeth J

Alles wat mens nodig het.

Baie netjiese huis met meer as wat mens nodig het. Asemrowende uitsig.

Jacques S - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S

Watter mooi plek is Clarens! Leliehoek is letterlik 5 min. van die dorp af en 5 minute van die berge en staproetes.

'n Heerlike plek om te ontspan. Die huis is oud, maar baie ruim. Hier kan maklik 8 mense slaap. Pragtige uitsig vanaf die stoep. Lekker kombuis met stoof, yskas en klomp potte en panne.

Deon N - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon N

Ongelooflike ondervinding!

Die ligging is ongelooflik en die stilte is die beste. Baie aangename ondervinding.

Maryke L - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke L

Ons het heerlik gebly,

Alles wat ons nodig gehad het, was daar. Die huis is geleë aan die punt van die dorp naby die dam en staproetes, so ons wat lief is vir stap het dit baie geniet. Die huis was baie gerieflik, met alles wat mens nodig het.

Yolanda V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda V

An absolute awesome weekend in a beautiful house and town.

We had a superb weekend with so much fun, love, laughter and special moments as a family. The accommodation was wonderful and it brought back memories from our childhood all the beautiful furniture and cutlery in the kitchen especially. We would absolutely go again and will recommend Leliehoek to our friends and family.

Dirk V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V

Lieflike ou huis!

Die ou huis lê teen die berge met 'n pragtige uitsig. 'n Lieflike boekrak met baie leesbare boeke. Al moontlike probleem is dat jou motor nie agter slot en grendel is nie, maar ek vertrou daar is nie sulke probleme op Clarens nie.

Elize V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize V

Vreedsaam.

Rustige, lieflike omgewing in 'n pragtige tuin. Die stoep is die lekkerste kuierplek. Aangesien Leliehoek uit die gewoel is, maar binne 5 min van die middedorp, is dit die ideale rusplek. Daar is verskeie staproetes en ook swemplek, Leliehoek is teenaan die berg geleë. Ons sal die rustige plek weer besoek!

Rouchelle S - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Rouchelle S

The home has a lovely country feel and the view is spectacular.

There was sufficent heating and we were comfortable in the heated beds, too. This was a delightful little gem in the Clarens mountains. We were comfortable in our accommodation. The oven just didn't work properly.

Hein V - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hein V

Baie lekker. Prys baie goed spesifiek vir 'n gesin of groep.

Skoon, bekostigbaar, stil en rustig en goed toegerus!

Magriet J - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet J

Dit was rustig, en netjies.

Netjiese skoon huisie, rustige huislike atmosfeer, vriendelike diens. Sal weer daar gaan bly.

Jan S - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jan S

Heerlik!

Vriendelike mense, manjifieke ligging - naby staproetes en die mooiste uitsig. Ware ou plaas-lieflikheid - niks kommersieel - geniet dit vir wat dit is - heerlik ontspan. Moet nie TV of enigiets anders bysit nie - daar is min genoeg van hierdie plekkies oor.

Hano H - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hano H

Kort, maar lekke gewees.

Leliehoek is uitstekend geleë aan die voet van die Clarens berg met 'n uitstekende uitsig. Ons is vriendelik ontvang. Waarde vir geld is uitstekend vir Clarens.

Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 600
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steynstraat 1, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62fe9106221a3b6bf1142474f39791abecd2938b0d199397832b754df720efe808b8e00d83d583ca0fa0a417e2e21c3e66cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 8 mense 58 5 1 5 1 Steyn Steet Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.517781434925 28.409356929282

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang