Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leliehoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Karin D
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Pragtige, rustige verbly. Leliehoek is die ideale plek as mens soek na rustigheid. Dit was heerlik om in die oggend op die stoep te sit met 'n beker koffie en na al die voeltjies te luister en hulle te sien. Daar was niks wat ons gekort het nie. Die plek is skoon, netjies en 'n lekker huis weg van jou huis af. Dankie, vir jou gasvryheid! Ons sal vir seker weer by Leliehoek gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donne P
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Dankie vir ñ ongelooflike naweek en gasvryheid. Dit was awesome! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Fantasties. Ons ontvangs was hartlik, baie dankie. Sjoe, ons het lekker gebly - ongelukkig net vir een nag. Stil en rustig - a step back in time (so to speak), tog, met alles wat mens nodig het. Ons sal beslis weer hier wil tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Lekker gesin huis met ongelooflike uitsig. Ons het die naweek geniet. Die huis is net langs die dam, so dit is perfek geleë as jy lief is vir stap. Was baie lekker vir ons as 'n gesin en ons het al klaar ons volgende naweek bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Pragtige uitsig in tipiese Oos-Vrystaatse huis. Aangename rustige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coertzen V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Ek raai Leliehoek sterk aan vir die gesin wat hou van stap en die natuur. Fantastiese verblyf, goed ingerig, ligging privaat en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celize E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Baie lekker en rustig. Ons het baie lekker gebly, die uitsig is baie mooi en die omgewing is rustig. Die huis is skoon en netjies en daar is alles wat 'n mens sal nodig hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie lekker rustig. Baie lekker ou groot huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalize C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Heerlik warm gewees in die huis tydens Clarens se koue winter! Ons is so vriendelik ontvang en het baie welkom gevoel. Die huis het alles wat mens mag nodig hê. Ek was bang ons gaan koud kry tydens die koue front wat oorgekom het, maar die huis het verwarmers en elektriese komberse, saam met die kaggel was dit heerlik in die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Great spot to relax. Pleasant good weather and a very tranquil area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 600
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steynstraat 1, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62fe9106221a3b6bf1142474f39791abecd2938b0d199397832b754df720efe808b8e00d83d583ca0fa0a417e2e21c3e66cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 8 mense 58 5 1 5 1 Steyn Steet Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.517781434925 28.409356929282

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang