Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leliehoek

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steynstraat 1, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R3 600 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Leliehoek is 'n gerieflike kothuis in Clarens en dit grens aan die Clarens Bewarea met lieflike voetslaanroetes. Dis 'n rustige wegbreekplek uit die stad en gaste kan lekker ontspan.

Dié kothuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n toegeruste kombuis en 'n leefarea. Alle linne, handdoeke, seep en toiletpapier word voorsien. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede kamer het 'n dubbelbed. Die derde kamer het 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n toilet en 'n wasbak, die tweede badkamer het 'n bad en 'n wasbak en die derde badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 8 en die sitkamer het gemaklike banke.

Die kothuis lei na 'n lieflike stoep met sitplek en braaigeriewe. Die stoep kyk uit oor die omheinde tuin. Onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Die verblyf is troeteldiervriendelik en gaste moet die eienaars in kennis stel as hulle hulle troeteldiere gaan saambring.

Leliehoek is binne loopafstand vanaf winkels en restaurante. Clarens bied stap- en voetslaanroetes, 4x4-roetes, riviervlotvaart en besienswaardighede soos die Basotho Cultural Village en meer.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Bad

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Veronica B
Saam met vriende
5.0
Heerlik, rustig. Ons het heerlik gebly. Sal vir seker weer van Leliehoek gebruik maak. Lovely place, thanks.
Okt 2024
Karin D
5.0
Pragtige, rustige verbly. Leliehoek is die ideale plek as mens soek na rustigheid. Dit was heerlik om in die oggend op die stoep te sit met 'n beker k...
Sien meer
Aug 2024
Donne P
5.0
Dankie vir ñ ongelooflike naweek en gasvryheid. Dit was awesome! Sien sterre.
Jul 2024
Dirk H
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Ons ontvangs was hartlik, baie dankie. Sjoe, ons het lekker gebly - ongelukkig net vir een nag. Stil en rustig - a step back in time (so t...
Sien meer
Jul 2024
Wilma V
Gesin met tieners
5.0
Lekker gesin huis met ongelooflike uitsig. Ons het die naweek geniet. Die huis is net langs die dam, so dit is perfek geleë as jy lief is vir stap. Wa...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Steynstraat 1, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Leliehoek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steynstraat 1, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62fe9106221a3b6bf1142474f39791abecd2938b0d199397832b754df720efe808b8e00d83d583ca0fa0a417e2e21c3e66cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 8 mense 62 5 1 5 1 Steyn Steet Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.517781434925 28.409356929282

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang