Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lembah Kali - Riverside Estate

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Raydean F
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Relaxing, peaceful, quiet. The stay was lovely. My colleagues and I needed a break from all the hustling and hard work we have done this year, and Lembah Kali was the perfect destination to escape our busy lives.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryno V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Perfek vir groep vriende met of sonder kinders. Exceeded all our expectations. Baie lekker vir groep vriende en 'n groot aanbeveling vir groepe met jong kinders, in die somer en winter. Warm bad. Groot genoeg vir 10+ persone. Baie hout vir kaggel binne leefarea, swembad, buite braai, buite kaggel en vure. Gholf (gat) bring jou 7-sw vir groot pret. Swingball, sokker en darts vir kinders. Sal vir seker die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Baie rustig, pragtig en sterk aanbeveelbaar! Ons het baie lekker gebly. Die plek is baie netjies, goed onderhou en die geriewe is puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2022

Absolutely magical. Lembah Kali is a little piece of heaven. So peaceful and beautiful. We stayed for a week and really didn't want to leave. The place is kept so clean and tidy and the hosts are very accommodating. Will definitely be back with my family. The real thing far exceeds the photos.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2021

Baie lekker. Dit was baie lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carolene M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2021

Awesome venue, good location and a very helpful and friendly host. The house is spacious and caters for many different needs. We loved it so much that we booked our next visit as soon as we left.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jennifer Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R8 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R8 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Riverside Estate 13 497JQ, Oori Game Reserve, Centurion plattelands, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ffae6eb36bb588bb6a65810ccdddb8634c20bbeb0356d6bf8d229cbcb0d26b9f6f096c16d2e3d34308b471f6514581e4d2a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 500 per nag (plek vir 12) 6 5 1 5 13 Riverside Estate 497JQ Jukskeidrif Road 1739 Gauteng 021 201 8901 11:00-17:00 11:00 -25.887556229923 27.901210457318

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang