Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lemberg Wine Estate

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 139 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gareth D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

An amazing location. An amazing location. It is lovely to be able to support a local farmer and to see the operation of a wine farm. And we will do this again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Graham E
1 nag
5.0
Jan 2025

Outstanding value for money. Very nice stay and mostly friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Craig K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Beautiful weekend getaway, room overlooking the dam and mountains. The perfect weekend getaway. We enjoyed the complimentary wine tasting when arriving on Friday afternoon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Henette D
Kort verblyf
4.4
Jan 2025

A room with a view. Heerlik stil die tyd van die jaar. Personeel vriendelik en is hondevriendelik. Heerlik ontspan en gerus. Pragtige uitkyk oor dam vanuit jou kamer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Craig Desmond W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
0.0
Jan 2025

Sal beslis weer teruggaan! Lemberg was 'n wonderlike ontdekking. Wynproe was sommer saam in die verblyf ingesluit, lekker verrassing. Kamers was skoon en baie netjies, ons het lekker gebraai, elke eenheid sy eie geriewe. Die damuitsig was regtig awesome, om elke oggend met die sonskyn op die berg wakker te word was veral 'n belewenis. Dankie aan Sandra wat ons so vriendelik verwelkom het en laat tuis voel.

Netheid
0.0
Diens
0.0
Ligging
0.0
Veiligheid
0.0
Waarde vir geld
0.0

Lian D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Pragtige uitsig, aircon was 'n wenner! Heerlik gebly, stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid B
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

We really enjoyed our stay on this wine farm. We really enjoyed staying on Lemberg Wine Estate. It was very relaxing and we loved the environment. There are lovely walks on this working farm. We found the location excellent and thoroughly enjoyed the wine tasting. The staff were very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem & Trisha M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Net wat ons nodig gehad het. Ek sal dit enige tyd aanbeveel. Was heerlik! Bure langsaan se kinders was die eerste ruk nogal lastig en raserig - dit is 'n perfekte stil wegbreekplekkie as jou bure dieselfde mentaliteit het. Was perfek om daarvandaan die omgewing te verken. Die 2de namiddag was egter perfek - stil aand, kon lekker visvang en net rustig wees en ontspan. Die eienaar is 'n ongelooflike mens - en die eienaar se honde was goedgemanierd en 'n plesier. Die plek is werklik pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Skoon en netjiese kamer. Verkoeling was 'n bonus! Pragtige uitsig met netjiese en skoon kamer! Net jammer mure is nie klankdig nie. Het bure se gesels en gelag tot oggendure gehoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 139

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Straatskerk, Lemberg Wine Estate, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIwMjgzMmI3LWNhOWMtNGZlNC1iNDQ3LWUxNWU3OGRiZDhjYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 139 5 1 5 Straatskerk Lemberg Wine Estate 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.302404 19.10644

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang