Lemberg Wine Estate
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Straatskerk, Lemberg Wine Estate, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lemberg Wine Estate bied verblyf in 'n kothuis op 'n privaat wynlandgoed in Tulbagh. Die eenheid bied slaapplek vir 4 mense wat op soek is na 'n rustige wegbreek naby verskeie besienswaardighede in die Kaapse Wynlande.
Hierdie smaakvol versierde kothuis beskik oor een slaapkamer en een badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die leefarea het 2 enkelbeddens. Daar is 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, 'n oond en 'n stoof in die goed toegeruste kombuis, en lugversorging deur die eenheid.
Gratis WiFi, 'n TV met DStv-Premium, 'n braai-area en veilige parkeerplek vir een voertuig word voorsien. Klein, goedgemanierde troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Die ateljeewoonstel beskik oor oopplan-uitleg met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n kombuisie en leefarea, asook WiFi en 'n DStv-pakket. Die woonstel is ideaal vir 'n sakereisiger.
Deluxe Eenheid 1 het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer. Die ruim dubbelkamer het lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en bied 'n uitsig oor die tuin.
Deluxe Eenheid 2 en 3 is koningingrootte-kamers met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Dié dubbelkamer het lugversorging en 'n privaat badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe en bied uitsigte oor die tuin.
Standaardkamer Eenheid 4 is dubbelgrootte-kamers met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Dié dubbelkamer het 'n privaat badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe en bied uitsigte oor die tuin.
Daar is 'n dam waar gaste kan swem of visvang. Lemberg Wine Estate bied wynproesessies indien dit vooraf gereël word. Die wynlandgoed is ook naby bergfiets- en voetslaanroetes, Zipline-plekke, asook sjokolade-, olyf- en kaasproe-plekke om te besoek.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Wynproe
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Wat gaste dink
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Sandra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 115
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Straatskerk, Lemberg Wine Estate, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
- Gaste dink Lemberg Wine Estate het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Straatskerk, Lemberg Wine Estate, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang